Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 13th July 2018
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
Die toegangsfooi het verander sonder vooraf kennisgewing en die dame by die hek was uiters onvriendelik en duidelik nie lus vir haar werk nie.
. - 11th July 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
The biggest bonus is that you can enter Kruger National Park from just outside Phalaborwa.
. - 11th July 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie naby aan die ingang tot die Krugerwildtuin, asook winkels soos Spar, ens.
. - 10th July 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons hou baie van die dorpie!
. - 9th July 2018
staying in George's Valley, Lowveld
Baie lekker plekke en restaurante om te gaan besoek in die omgewing. Zwakala Brewery is uitstekend. Pot 'n Plow is 'n baie gesellige plekkie. Mountain Cafe is uitstekend!
. - 2nd July 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie oulike restaurante, gerieflike winkelsentrums en baie naby aan die Krugerwildtuin se hek. Die dorp op sigself dink ek nie is 'n toeriste dorp nie, maar wel wanneer dit kom by dagbesoekers aan die wildtuin.
. - 1st July 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Sleepers Pub en Grill was 'n heerlike restaurant om te gaan eet. 'n Mooi dorp met heelwat omliggende besienswaardighede om te besoek.
. - 27th June 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dit was ons eerste besoek aan Hoedspruit en het dit baie geniet. Die mense met wie ons gepraat het was baie vriendelik en die restaurante waar ons aandete en ontbyt geniet het was albei puik.
. - 27th June 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie oulik. Baie eetplekkies.
. - 25th June 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Daar is 'n inkopiesentrum op jou voordeur wat dit baie gerieflik maak. Genoeg besienswaardighede om te besoek.
. - 6th June 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Gerieflike oornagplek vir besoek aan die Kruger Nasionale Park.
. - 4th June 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great dorp met al die nodige winkels en geriewe, maar behou kleindorp gevoel. Baie sentraal geleë vir dagbesoeke na verskeie toeriste-aantreklikhede.
. - 4th June 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorpie met skoon paaie en mooi dekor. Vermy net die middel van die dorp, mens voel nie baie veilig daar nie.
. - 4th June 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Eerste besoek aan die interessante dorpie (village). Die mense is vriendelik, die strate is skoon, die kos is lekker. Kan 'n besoek aan die plek aanbeveel en hoop om self weer te gaan kuier.
. - 3rd June 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Oulike dorpie. Ons sou wou gehad het dat die winkeltjies net bietjie later moes oopbly, want teen 19:00 het ons agtergekom het dat ons nie melk het nie en ons kon toe nerêns koop nie. Maar die restuarante is uitstekend met ‘n uitstekende uitsig en vriendelike mense.
. - 30th May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Pretty town in a beautiful surrounding.
. - 21st May 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
So mooi dorpie met oulike eetplekkies. Sal vir seker weer die plekkie wil besoek en meer aktiwiteite doen.
. - 13th May 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is baie naby die Kruger Park en baie vriendelike en rustige dorpie vir 'n bos wegbreek.
. - 8th May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Het in Tzaneen gebly vanaf 1995 tot 2000 en was geweldig geskok oor die agteruitgang van die dorp asook die dorp Duivelskloof, en ander toeriste aantreklikhede, soos Kingswalden, die damwal, Minitzanie, Coach House, Magoebaskloof Hotel, die kaasmakery, Duivelskloof begraafplaas, ens. Net Duivelskloof Laerskool is 'n oase en mens kan duidelik sien dat sommige mense darem omgee vir hul tuiste en omgewing. Ons moet ook net noem dat ons paar draaie in die berge bokant Duivelskloof en Tzaneen asook Agatha gery het en dat die plase wat ons besoek het weereens 'n plesier is om na te kyk.
. - 8th May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Wonderlike weer, goeie ligging.
. - 5th May 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtig geleë.
. - 3rd May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi wêreld!
. - 3rd May 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit self het ons nie 'n probleem nie. Dis 'n pragtige dorp en baie mooi plekke om heen te ry en ontspan. Sal weer Hoedspruit toe gaan, maar ek sal die slaapplek beter beplan.
. - 3rd May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie om te sien en doen in Magoebaskloof omgewing.
. - 1st May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Magoebaskloof en Haenertsburg 'n klipgooi ver.
. - 24th April 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is een van my gunsteling bestemmings! Met die Kruger Wildtuin sowat 'n halfuur se ry weg, die Moholoholo Rehabilitasie Sentrum, vakansieoorde soos Swadini en die asemrowende Blydepoort Vallei net om die draai, bied dit alles vir die natuurliefhebber, avonturier en sommer net diegene wat opsoek is na die bosveld se rustigheid.
. - 15th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Omgewing is die moeite werd, pragtige natuurskoon.
. - 13th April 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die paaie in die dorp is in 'n baie swak toestand met potholes orals.
. - 11th April 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Beautiful little town with lots of nice places to stay and eat!
. - 9th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Ons was wel op sakereis, maar Tzaneen is 'n pragtige plek en kan gerus besoek word.
. - 9th April 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ons het laat die aand daar aangekom, en is vroegoggend weer weg, het nie veel van Phalaborwa te siene gekry nie. Die mense by die vulstasie was egter baie vriendelik.
. - 7th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Geen reis elke 2de week.
. - 3rd April 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie rustige dorpie, teveel om te doen net vir 'n naweek, sal weer terug gaan maar vir 'n week.
. - 3rd April 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Heerlike bestemming vir 'n naweek wegbreek om rustig te wees, tyd saam met gesin te spandeer, fietsry, birding, visvang, hiking ens.
. - 27th March 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die dorp is besig om vervalle te raak. Dit lyk nie vir my of daar enige onderhoud meer gedoen word nie.
. - 24th March 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
High crime area.
. - 22nd March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Altyd mooi.
. - 20th March 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is 'n pragtige dorpie met die mooiste tuine. 'n Ideale plek om herinneringe bymekaar te maak.
. - 19th March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Fantastiese natuurskoon.
. - 19th March 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige dorpie met wonderlike mense, ons het regtig baie lekker gebly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]