Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
. - 23rd June 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is seker my gunsteling dorp in SA.
. - 13th June 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi dorp! Ek sal nie omgee om daar te woon nie.
. - 22nd May 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Beter om buite Kruger tuis te gaan. Goedkoper en baie meer opsies.
. - 16th May 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi dorp!
. - 6th May 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Oulike dorp met baie vriendelike mense.
. - 6th May 2016
staying in George's Valley, Lowveld
Dis so 'n pragtige plek.
. - 6th May 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die mees vriendelike mense, baie behulpsaam en PnP Hoedspruit kry 10/10 vir skoonste winkel in die land.
. - 6th May 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful.
. - 2nd May 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
Dit is 'n weggesteekte juweel. Pragtige dorpie met 'n interessante geskiedenis.
. - 28th April 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Heerlike en mooi bestemming.
. - 28th April 2016
staying in George's Valley, Lowveld
Pragtige natuurskoon.
. - 22nd April 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige dorpie en omgewing.
. - 1st April 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Vreeslik baie om te sien en te beleef, maar taamlik baie toeriste, nogal bedrywig!
. - 1st April 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooiste mooi...
. - 1st April 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die mense is baie vriendelik, het die dorp geniet. Ook die wildtuin.
. - 27th March 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place.
. - 17th March 2016
staying in George's Valley, Lowveld
Al vier seisoene in een dag. Baie lekker.
. - 7th March 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Plek om te besoek!
. - 3rd March 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige omgewing en heerlik sentraal geleƫ.
. - 9th February 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige, rustige omgewing en baie sentraal.
. - 4th February 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie stil, moet beter bemark word.
. - 1st February 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Gaan eendag hier aftree.
. - 23rd January 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag.
. - 18th January 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Good holiday outing.
. - 11th January 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
I'm impressed.
. - 10th January 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Pragtige ou dorpie met hope karakter.
. - 7th January 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit Endangered Species Centre is 'n moet besoek plek. Goeie waarde vir geld!
. - 6th January 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die dorp self is baie skoon met vriendelike inwoners wat altyd sal help.
. - 4th January 2016
staying in George's Valley, Lowveld
Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word.
. - 3rd January 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
I really love the area of Hoedspruit, been there more than once and can't get enough of the area.
. - 28th December 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Dorp baie besig maar die buitewyke fantasties.
. - 22nd December 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Better than the backward town we come from.
. - 17th December 2015
staying in George's Valley, Lowveld
Dis pragtige natuurskoon.
. - 10th December 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie rustige dorpie met baie in en om hom om jouself mee besig te hou. Staproete was ook 'n belewnis gewees. Sal enige dag weer daarheen gaan en familie en vriende voorstel om daar te gaan om bietjie te ontspan.
. - 26th November 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming.
. - 19th November 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige plekkie wat ten alle koste bewaar moet word.
. - 9th November 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Goede winkelvoorzieningen. De slagerij bij het postkantoor is een aanrader.
. - 5th November 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Te warm in die somer.
. - 2nd November 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!
. - 30th October 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie mooi omgewing. Naby om wildtuin en omgewing te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]