Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.36 out of 5 based on 222 reviews.
Santa D. - 1st May 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Magoebaskloof en Haenertsburg 'n klipgooi ver.
Estelle H. - 15th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Omgewing is die moeite werd, pragtige natuurskoon.
Fouche B. - 9th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Ons was wel op sakereis, maar Tzaneen is 'n pragtige plek en kan gerus besoek word.
Ria D. - 7th April 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Geen reis elke 2de week.
Tania V. - 22nd March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Altyd mooi.
Karen V. - 19th March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Fantastiese natuurskoon.
Johan V. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag.
Illze D. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie.
Irene H. - 11th March 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Uitstekend.
Hennie G. - 13th February 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Bietjie warm in somer.
Rianda D. - 12th February 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek.
Stefanus M. - 15th January 2018
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
Dit is baie droog.
Kobus P. - 15th January 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Die dorp self is nie enige sout werd nie. Die winkels is vuil en die inwoners meer ongeskik as die Gautengers. Ons is al menigte kere in die omgewing vir vakansies en die akkommodasie, hul bestuur en personeel is onbekryflik behulpsaam en vriendelik. Die natuurskoon is ook wonderbaarlik. Die eetplekke probeer darem opmaak vir die gemors in die dorp self. Dit is jammer die teeplantasie is nou tot niet en die nougat-vervaardigers is nie meer daar nie. Ek beveel net aan dat niemand die Fruit & Veg City besoek nie. Die winkel is 'n gesondheidsrisiko en vrot vleis is die voorland. Ek sal weer in die omgewing gaan kuier, maar als self saamry en niks daar koop nie.
Rogerio D. - 10th January 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Some places to visit seem to be unsafe.
Hannes G. - 7th January 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Natuurskoon baie mooi, asook lekker vars vrugte te koop.
Andrew E. - 28th December 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Wat ons van Tzaneen waardeer is die pragtige paaie, ongelooflik goed! Die omgewing is sprokies mooi. Vir 'n oud Vossie was dit weereens 'n belewenis. Akkommodasie is oral beskikbaar, restaurante puik.
Louise B. - 26th December 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen het baie agteruit gegaan in die laaste tyd. Geen lekker restaurante waar mens kan uiteet nie. Ons gastehuis het opgemaak vir die toestand van die dorp wat ons glad nie geniet het nie. Dankie aan Die Stoep waar ons kon wegkruip gedurende Kersfees.
Shawn V. - 12th December 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi area.
Attie N. - 5th December 2017
staying in Lowveld
Will visit it again.
Mareika W. - 1st December 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Gaan dit beslis 'n jaarlikse instelling maak om die omgewing te besoek.
Winny A. - 16th November 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Picturesque.
Albert H. - 30th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mal oor die area en sy mense en het lekker gebly.
Cobus V. - 29th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige wêreld.
Allan P. - 23rd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Has potential.
Urbanus H. - 16th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Heerlike weer om in te ontspan.
Annemarie P. - 15th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mense het baie vriendelik en behulpsaam voorgekom.
Amy B. - 12th October 2017
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
The roads are bad, you need a 4x4 or vehicle with high clearance.
Thys B. - 10th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Lieflike dorpie en lekker plekkies om te gaan sien.
Joey L. - 9th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Breathtaking views.
Therese W. - 9th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Absoluut asemrowend!
Willem G. - 6th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Wonderlike omgewing.
Marietjie B. - 3rd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
It is so beautiful.
Alberta R. - 2nd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Dit is 'n baie mooi omgewing! Volgende keer sal ons langer kuier!
Karina B. - 26th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtig.
Penny S. - 25th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Beautiful surrounding scenery just outside of Tzaneen! Definitely worth exploring some more!
Jana V. - 25th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n pragtige plekkie, ons het die dorpie baie geniet.
Hettie B. - 10th September 2017
staying in Modjadjiskloof, Lowveld
Dis bietjie uit die pad van restaurante. En veral in die aand het ons nie veilig gevoel om uit te gaan nie.
Cori E. - 21st August 2017
staying in Modjadjiskloof, Lowveld
Dit was die eerste keer dat ons in die omgewing was en nie geweet wat om te verwag nie. Dit is maar 'n klein plekkie en ons moes Tzaneen toe gaan vir inkopies, ensovoorts.
Laetitia N. - 21st August 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Sprokies mooi. Seker die mooiste deel van ons land.
Rian V. - 6th August 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi in die omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com