Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
Frans M. - 19th March 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
The weather was a bit unfriendly (very hot) during our stay.
Dorothy L. - 18th March 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
Glad nie 'n baie netjiese dorp nie. Enigste plek waar mens veilig genoeg voel om wegneem etes te koop is die Lifestyle sentrum.
Wynand S. - 16th March 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Gaan maak 'n draai by Moholoholo-rehabilitasiesentrum vir wilde diere!
Doreen S. - 15th March 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeƫr. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof.
Michelle G. - 15th March 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker plek.
Franci V. - 15th March 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
We loved Hoedspruit. Lots to do and see for the nature lover.
Nico D. - 13th March 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Plattelandse dorp.
Jorg S. - 2nd March 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lovely place with beautiful nature and wildlife would consider spending a holiday here but in early autumn/winter when the weather is cooler.
Felicity O. - 13th February 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
A nice, clean town. Ideal for entering the Kruger Park from there.
Aldrin O. - 12th February 2021
staying in Lowveld
Vir jag en natuur is dit 'n super area, maar vir 'n gesin met kinders kan die langpad en hitte nogal uitputtend wees.
Andries D. - 9th February 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Bly liewer buite die dorp by 'n privaat lodge.
Michal P. - 25th January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Fantasties!
Lize J. - 18th January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer.
Musa N. - 14th January 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
People should keep on cleaning the town.
Mark G. - 12th January 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun.
Fred B. - 8th January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Rustige dorp met 'n paar interessante winkels.
Saligna D. - 7th January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons geniet die area verskriklik baie.
Natasja A. - 5th January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie toeriste aantreklihede, dorp het alle benodighede, vriendelike mense.Stilte van die bos en ook als toeganglik - dit is die perfekte vakansie bestemming!
Robert R. - 4th January 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is a nice town. We enjoyed the town as a holiday destination.
Rentia S. - 4th January 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is nie gefokus op toeriste nie, maar ons kon steeds als kry wat ons nodig gehad het.
Aakifah F. - 2nd January 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great place, but super hot and unexpected weather changes.
Miyelani C. - 31st December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
More restaurants.
Katrina S. - 31st December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Een van die mooiste plekke in ons land!
Kamogelo S. - 31st December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Nice place to visit, and interesting places to visit.
Lindie G. - 29th December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dorpie is baie verwaarloos. Paaie nie in goeie toestand nie. Baie naby die hek vir toegang na Krugerwildtuin.
Linda K. - 29th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Wonderlike dorp met baie om te doen.
Thinamaano L. - 29th December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Greatest place to be. Welcoming and loving best describes Phalaborwa.
Rudi J. - 28th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense.
Hannetjie A. - 28th December 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Sommige van die eetplekkies is nie op standaard nie. The Eatery en Cheerio gardens staan uit as as vyf ster.
Lindie G. - 28th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige omgewing en baie te doen en sien.
Amelda A. - 26th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit sien ons gou weer vriendelike mense oralste.
Monita B. - 26th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Beslis 'n goeie toeriste bestemmming en Hoedspruit het vriendelike diens.
Thinamaano L. - 23rd December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is a place to be.
Louis M. - 19th December 2020
staying in Tzaneen, Lowveld
Omgewing is pragtig om te verken. So baie om te sien en doen. Dit baie geniet.
Adriaan D. - 17th December 2020
staying in Tzaneen, Lowveld
Die dorp het so agteruit laat gaan dat reisigers die plek liewers wil vermy.
Richard S. - 17th December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dit nodig 'n Dischem en McDonalds.
Nic P. - 17th December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Paaie in dorp baie swak as gevolg van slaggate. Andersins 'n rustige plek.
Econocom A. - 11th December 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Warm.
Marius B. - 10th December 2020
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi omgewing.
Maryna D. - 7th December 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige omgewing, met baie dierelewe en oulike hoekies en winkeltjies!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]