Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 904 reviews.
Czilke S. - 18th February 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
My second home.
Adri D. - 17th February 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Heelwat om te ervaar en te doen in die omgewing.
Yvonne G. - 17th February 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
No potholes.
Eloïse K. - 11th February 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorp en bitter mooi omgewing.
Alwyn B. - 11th February 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Ons het Haenertsburg besoek tydens die jaarlikse Berry Festival en was aangenaam verras met die gehalte-restaurante en verskeidenheid stalletjies en vermaak tydens die fees.
Leon W. - 5th February 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
We imply love it and cannot stay away too long.
Madelein S. - 5th February 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Die besienswaardighede soos bv. die tuine was nie toeganklik nie en geen kennisgewings vanaf die hoofpad nie.
Samantha W. - 3rd February 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die dorp is bietjie toe gegroei, word bietjie afgeskeep, maar verder baie gerieflik.
Douglas E. - 3rd February 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Haenertsburg and Magoebaskloof is awesome. Just sorry for the water levels in Ebenezer and Tzaneen's dams.
Tanita B. - 3rd February 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Die vallei is baie mooi en die plekke is goed voorberei vir toeriste veral tydens die Bessiefees.
Johan O. - 28th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is waar ek graag sou wou aftree.
. - 22nd January 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Sal slegs daarheen gaan as ek by die Phalaborwa Hek by Wildtuin wil ingaan. Ek was daar vir besigheid.
. - 20th January 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Aangenaam verras, mooi dorpie.
. - 18th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtig, skoon en 'n baie vriendelike gemeenskap!
. - 14th January 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Grondpad daarna is nie gemaak vir lae motors nie.
. - 14th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dis 'n pragtige dorp - blykbaar die Safari Capital of the world.
. - 14th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie mooi.
. - 13th January 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Een van die mooiste valleie wat ons gesien het. Die natuurskoon daar is ongelooflik. As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou.
. - 12th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Varkie-dorp.
. - 11th January 2020
staying in Tzaneen, Lowveld
Nie hulle probleem nie. Eskom befonkfaai alles.
. - 8th January 2020
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dis baie warm.
. - 6th January 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Lekker plek, met goeie restaurante.
. - 6th January 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie mooi.
. - 6th January 2020
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie warm het die mall baie geniet die omgewing ook baie mooi sal weer kom kuier.
. - 5th January 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Close to the Kruger Gate which is convenient, weather is hot, just advise on finding decent accommodation.
. - 3rd January 2020
staying in Phalaborwa, Lowveld
Nice because it is next to game reserve.
. - 3rd January 2020
staying in Haenertsburg , Lowveld
Lewendige kunsdorpie.
. - 2nd January 2020
staying in George's Valley, Lowveld
Baie mooi groen berge al was daar min reën en droogte. Die berge en gras waarop jy kamp is oral groen en apies gee geen probleme nie. Baie, baie mooi natuur.
. - 31st December 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Verras met die mooiste omgewing, mense is vriendelik, lug is vars en skoon en dis 'n bonus.
. - 31st December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
It's a very nice place to visit.
. - 30th December 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
The place is very hot.
. - 29th December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Stunning omgewing met so baie om te sien en doen!
. - 28th December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
It's quite far for most things, but it was a great experience of Kruger National Park.
. - 28th December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Netjiese plek. Lekker winkels. Kry wat nodig is. Die berge is pragtig en bosse is so ruig mens kan nie glo dis so droog nie!
. - 24th December 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige klein juweel!
. - 21st December 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat.
. - 20th December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Wonderlike oornagstop. Bly gereeld hier op pad Krugerwildtuin toe. Baie in die omgewing om te doen en kan Moholoholo aanbeveel as 'n familie uitstappie.
. - 17th December 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Great location, very close to the Kruger gate. We stopped at the Craft Brewery and it was a great experience (P.S. use an Uber because the beer is awesome). I would also suggest going on the Olifants River boat cruse, it was a wonderful trip. Great memories!
. - 17th December 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die Spar se personeel is arrogant verby. Die Wildlife estate is pragtig.
. - 12th December 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie oulike dorpie, gerieflik om 'n petrolstasie of winkel byna om elke draai te kry. Lekker atmosfeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]