Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Lüderitz

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lüderitz

Rated 4.3 out of 5 based on 127 reviews.

Lüderitz

OceanLife Accommodation

"Pragtige plek. Kolmanskop was 'n hoogtepunt."

Lüderitz

OceanLife Accommodation

"Moeite werd vir 'n dag se oorbly."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Baie winderig."

Lüderitz

OceanLife Accommodation

"Moet eerder nie kamp nie, die wind is erg. Kolmanskop is asemrowend."

Lüderitz

Timo's Guest House

"Een dag is voldoende."

Lüderitz

Timo's Guest House

"Extremely friendly locals. Only the roads to the tourist attraction are a bit bad. Luderitz could lose tourists due to this issue. Road to Ghost Town is bad and road to Diaz Point is also bad."

Lüderitz

Obelix Guest House

"Luderitz is 'n 2 aande besoek werd."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Friendly and beautiful."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Hou van die plekkies buitekant Lüderitz, maar hou nie baie van Lüderitz self nie. Eetplekke was teleurstellend. Dorpie is nie baie netjies en skoon nie. Hele paar bedelaars teëgekom. Baie mooi ou, historiese geboue en kerke, maar bouvallige en verwaarlose geboue om dit maak dit baie onaantrellik. Mense is baie vriendelik in winkels."

Lüderitz

Cormorant House

"As jy baie energie het, is daar baie te sien."

Lüderitz

Kairos Cottage

"We love Lüderitz, because of the history of this town. Visit the Portuguese Restaurant and order a Picanha."

Lüderitz

Haus Sandrose

"Clean town, friendly people."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Lieflike kusdorpie wat ietwat ver is om te ry, maar beslis die moeite werd."

Lüderitz

Oars Akkommodasie

"Lüderitz was regtig 'n belewenis. Die wind waai net verskriklik, maar sal beslis weer kom kuier."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Jy moet vooraf seker maak jy weet wat is wanneer oop anders gaan jy baie dinge wil gaan sien en dit mis omrede dit toe gaan wees."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Interessante plek, 'n besoek werd."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Very interesting, clean place with a lot of history."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Baie mooi dorp."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Baie mooi outydse geboue. Pragtige Duitse kerk wat oop is vir besoeke. Puik eetplek genaamd Essenzeit. Portuguese Fisherman se kos ook goed, maar nie so afgerond as Essenzeit nie."

Lüderitz

Cormorant House

"Wind waai erg, maar pragtig."

Lüderitz

Kratzplatz

"Prag dorp met vriendelike mense."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Daar is 'n paar dinge om te doen waarvan Kolmanskoppe die hoogtepunt was."

Lüderitz

Obelix Guest House

"Pragtige dorp, sal beslis weer kom kuier."

Lüderitz

Cormorant House

"Beautiful town. Loved the churches."

Lüderitz

Cormorant House

"Long road, but exciting. Bought some souvenirs made friends, all people are very, very friendly and the eating location at the water front was spectacular."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Kolmanskop is a must-see! The beautiful quaint town and lovely German Architecture. Will have to go back to explore the ocean trips."

Lüderitz

Cormorant House

"Lüderitz is 'n moet-sien en geniet. So baie dinge om te doen met soveel geskiedenis om te ervaar."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Great attractions with harbour tours, Kolmanskop, etc."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Baie geskiedenis opgesluit, maar swak onderhoud in die geskiedkundige deel."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!