Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.32 out of 5 based on 901 reviews.
Riana R. - 18th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Kan dalk dink aan 'n waterpark met glybane soos by Amanzimtoti.
Fanie V. - 17th January 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Waterbesoedeling het die rondte gedoen.
Marion A. - 16th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
The beach itself over the holiday period (after New Year) was quite noisy at night and there was quite a bit of rubbish left on the beach. The beach was cleaned early in the mornings. Life guards were on duty making swimming safer than other holiday beaches we have been to. There is a lot of glass on walkways - these need to be cleaned or water blasted by council.
Teresa L. - 16th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Great for fishing and children to play around in the little pools. The street allows for early and late walks or runs with a fantastic view.
Colleen P. - 15th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
The area and beaches were great.
Gillian H. - 13th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lovely little coastal breakaway.
Dorette H. - 12th January 2018
staying in Margate
Baie besig oor Desember, maar dit is seker maar orals besig oor die feestydperk.
Annette B. - 12th January 2018
staying in Margate
Margate is ongelukkig nie meer wat dit 'n paar jaar terug was nie. Ek sou baie eerder Ramsgate aanbeveel.
Elsabe J. - 11th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Baie mooi strand. Net vreeslik besig gedurende die Desembervakansie.
Cabous V. - 11th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lekker strand.
Tonie M. - 11th January 2018
staying in Margate
Margate is tops.
Miemie V. - 10th January 2018
staying in Margate
Ons sal definitief volgende keer 'n plekkie tussen Margate en Ramsgate soek. Uvongo se strand was vir 'n paar dae gesluit en ons moes 'n ander swemstrand gaan soek.
Carla F. - 9th January 2018
staying in Margate
Mal oor Margate. Dis so mooi groen en die mooiste natuur. Ek sal enige tyd na Margate verhuis.
Gloria D. - 9th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Phenomenal!
Joseph A. - 9th January 2018
staying in Margate
Margate is naby Uvongo. Daar is putt-putt, stampkarretjies en verfbal.
Yvette R. - 9th January 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Unpleasant.
Leon N. - 9th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Baie besige strand.
Michelle V. - 8th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Sal enige tyd weer daar gaan vakansiehou.
Michelle P. - 8th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba was an absolutely stunning destination and stunning beach. Will definitely be going back there.
Trevor H. - 8th January 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
The tidal pool situated nearby is a no-go swim area from pollution.
Anthony M. - 8th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Nice place to spend your holiday, there's a lot of activities.
Ekhurleni Fire Detectors Cc V. - 8th January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Awesome fishing fun and lovely beaches. Not many sights to see.
Merten C. - 8th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Strand is aangenaam in vroeg oggend. Ongelukkig baie vuil en gebreekte glas orals.
Charl O. - 8th January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland.
Valerie N. - 5th January 2018
staying in Margate
It's a nice, quiet, friendly place.
David Dan M. - 5th January 2018
staying in Margate
Pragtige plek.
Marlene S. - 4th January 2018
staying in Margate
Omliggende dorpies rondom Margate is beter.
Zingisa J. - 4th January 2018
staying in Margate
Was beautiful.
Riana V. - 3rd January 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n baie netjiese omgewing wat gerieflik naby winkelsentrums, eetplekke en vermaak is.
Ruan . - 3rd January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Not recommended from 31 December until 2 January.
Nonhlanhla N. - 3rd January 2018
staying in Margate
Nice place to visit.
Ria B. - 3rd January 2018
staying in Margate
Ons het die slaggate in die strate baie steurend gevind, maar ons sal bly terugkeer soos ons al baie gedoen het vir die vakansie atmosfeer wat daar heers.
Stephan B. - 2nd January 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Sentraal geleë en maklik om by enige plek uit te kom.
David V. - 2nd January 2018
staying in Margate Beach, Margate
Baie lekker swemstrand, met lewensredders aandiens.
Johnny K. - 31st December 2017
staying in Margate Beach, Margate
Die plek gaan vinnig agteruit.
Caroline D. - 28th December 2017
staying in Margate Beach, Margate
Margate is altyd lekker! Ongelukkig was ons slaap maar min met die nagklubs wat tot soggens 4:00 lawaai. Die mense in die strate, tydens nagklubure neem nie in ag dat ander vakansiegangers moontlik 'n goeie nagrus benodig nie. Veiligheid saans is ook 'n kommer.
Princess Bhengu M. - 28th December 2017
staying in Margate Beach, Margate
It was lovely! We enjoyed very very much.
Nico E. - 27th December 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Beter as Margate, ens. gedurende “peak” tye.
Elsubie V. - 27th December 2017
staying in Margate Beach, Margate
Die wind het baie gewaai, maar ons het steeds geswem in die koue en het sie strand geniet!
Deon K. - 25th December 2017
staying in Margate
Awsome.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com