Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.46 out of 5 based on 1036 reviews.
Willem P. - 11th July 2017
staying in Uvongo, Margate
Een van die beste strande vir die vissermanne. Altyd 'n plekkie om lyne nat te maak.
Richard A. - 10th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sal enige tyd dit weer besoek.
Andries S. - 10th July 2017
staying in Uvongo, Margate
Ons sal weer daar gaan vakansiehou.
Sanette E. - 10th July 2017
staying in Uvongo, Margate
Uvongo is 'n heerlike bestemming en ek en my kinders sal beslis weer soontoe gaan. Die paaie in Uvongo en Margate self is egter nie in 'n wonderlike toestand en ek raai mense aan om baie versigtig daar te ry aangesien 'n voertuig se bande lelike skade kan opdoen met die gate in die pad.
Madi F. - 10th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michael's-on-Sea is 'n pragtige strand wat nie so toeloop van mense het nie. Met ander woorde jy kan 'n rustige dag op die strand geniet sonder om vertrap te word. Dit is ook baie sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. 'n Juweel aan die Natalse Suidkus!
Busisiwe M. - 4th July 2017
staying in Uvongo, Margate
Keep up good work.
Princess Bhengu M. - 29th June 2017
staying in Margate
It's a great place for a family holiday!
Shannon M. - 22nd June 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
They need to 'sweep' the beach. After the storms recently there are a lot of twigs and branches on the beach. We missed the giant slide that is usually up during school holidays. Love C-Bali restaurant - so nice to sit on the deck and see the sea and the food is really good as are their cocktails esp their R&R's.
Johan S. - 22nd June 2017
staying in Uvongo, Margate
Hou daarvan.
Ilva R. - 8th June 2017
staying in Uvongo, Margate
Sal beslis weer gaan.
Jolandi D. - 3rd June 2017
staying in Uvongo, Margate
Dit is seker die gemaklikste plek nog met al die plekkies wat letterlik binne 'n radius van 30 km om jou is.
Jan K. - 31st May 2017
staying in Uvongo, Margate
Normaalweg 'n heerlike bestemming.
Werner P. - 29th May 2017
staying in Manaba, Margate
Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus.
Andries B. - 23rd May 2017
staying in Uvongo, Margate
Uvongo is goed geleë om gou by alle winkelsentrums of vir dagtrips na omliggende plekke te reis.
Leah O. - 22nd May 2017
staying in Uvongo, Margate
Het reeds vir vriende en familie aanbeveel.
Denieve L. - 17th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Lovely place to holiday.
Johann H. - 15th May 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker rustige plek en naby alles.
Rose-mary V. - 15th May 2017
staying in Margate
Goeie vakansiebestemming!
Peter A. - 14th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Everything peaceful and within walking distance.
Ina S. - 13th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Lekker plek vir vakansie. Alles wat 'n mens kan nodig kry is bymekaar in groot besigheidssentrums.
Sannie S. - 11th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer.
Marius V. - 10th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Dis 'n "great" plek.
Sannie S. - 8th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Maklik bereikbaar, skoon by strandbadkamers. Ons het die paddle- en kano-ritte geniet. Shelly Beach se diepsee-bootritte en diepsee-hengel was groot aantrekkingskrag. Sal enige tyd weer Uvongo toe gaan.
Johannene D. - 8th May 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker plek om te wees.
Melani M. - 6th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Many beaches to visit with beautiful tropical weather. Plenty restaurants and shops for those rainy days.
Monique V. - 5th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Would definitely visit again!
Shantelle B. - 5th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Enjoyed our stay.
Virgil H. - 5th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Nice and peaceful place for a good relaxing holiday.
Simone P. - 4th May 2017
staying in Manaba, Margate
Baie lekker bestemming. Rustiger as Margate al is dit net n klipgooi van Margate af.
Natasha F. - 4th May 2017
staying in Uvongo, Margate
Lieflik, rustig, skoon lug, wonderlike atmosfeer, vriendelike mense, baie netjies strand, baie sentraal.
Shireen G. - 4th May 2017
staying in Uvongo, Margate
The people are friendly and there are so many activities and things to do.
Sarel M. - 29th April 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie netjies en skoon.
Hannes T. - 26th April 2017
staying in Uvongo, Margate
Mooi skoon dorpie. Keep up the good work.
Elna C. - 24th April 2017
staying in Uvongo, Margate
Het dit baie geniet, sal weer soontoe gaan.
Hester D. - 21st April 2017
staying in Uvongo, Margate
Dis 'n goeie vakansiebestemming en naby geleë aan groot winkelsentrums, verskeie strande en lekker eetplekkies.
Nonhlanhla Patricia N. - 21st April 2017
staying in Margate
Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach.
Taryn A. - 21st April 2017
staying in Uvongo, Margate
Beautiful surroundings.
Tinus W. - 21st April 2017
staying in Uvongo, Margate
Besige strand, warm water. Wonderlik vir warm weer, nie veel om te doen met n gesin wanneer weer nie fantasties is nie.
Nolene G. - 21st April 2017
staying in Margate
Great.
Estelle S. - 21st April 2017
staying in Margate
Altyd lekker

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com