Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.32 out of 5 based on 901 reviews.
Maria V. - 13th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Pragtige strand.
Vijay M. - 12th July 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba has a very peaceful and beautiful beach.
Richard A. - 10th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sal enige tyd dit weer besoek.
Luisa K. - 10th July 2017
staying in Margate Beach, Margate
Margate used to be a good travel destination.
Bongani S. - 10th July 2017
staying in Margate Beach, Margate
The beach was great and clean. We had a good time there.
Madi F. - 10th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michael's-on-Sea is 'n pragtige strand wat nie so toeloop van mense het nie. Met ander woorde jy kan 'n rustige dag op die strand geniet sonder om vertrap te word. Dit is ook baie sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. 'n Juweel aan die Natalse Suidkus!
Ivan P. - 3rd July 2017
staying in Margate Beach, Margate
Place to be at any time.
Princess Bhengu M. - 29th June 2017
staying in Margate
It's a great place for a family holiday!
Roxanne N. - 23rd June 2017
staying in Margate Beach, Margate
The beach was stunning and the best part of the trip.
Shannon M. - 22nd June 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
They need to 'sweep' the beach. After the storms recently there are a lot of twigs and branches on the beach. We missed the giant slide that is usually up during school holidays. Love C-Bali restaurant - so nice to sit on the deck and see the sea and the food is really good as are their cocktails esp their R&R's.
Annie N. - 8th June 2017
staying in Margate Beach, Margate
One of the most scenic beaches in KZN. Your beach photos will look amazing. The drive along the beach road is also an awesome ride with great views & the smell of the fresh ocean. Weekends are decorated with arts & crafts all along the beach road & tourists rubbing shoulders on the pavements.
Werner P. - 29th May 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus.
Johann H. - 15th May 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker rustige plek en naby alles.
Rose-mary V. - 15th May 2017
staying in Margate
Goeie vakansiebestemming!
Johannene D. - 8th May 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker plek om te wees.
Simone P. - 4th May 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker bestemming. Rustiger as Margate al is dit net n klipgooi van Margate af.
Sarel M. - 29th April 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie netjies en skoon.
Nonhlanhla Patricia N. - 21st April 2017
staying in Margate
Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach.
Nolene G. - 21st April 2017
staying in Margate
Great.
Estelle S. - 21st April 2017
staying in Margate
Altyd lekker
Julius S. - 20th April 2017
staying in Margate
Margate het ons verbaas in die opsig dat die strate so skoon is.
Juanita V. - 17th April 2017
staying in Margate
Margate has definitely been upgraded, will visit again!
Elsabe J. - 17th April 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker swemstrand. Lekker afstand na Margate se hoofstrand om te stap.
Zandile B. - 14th April 2017
staying in Margate
Margate is a nice place to go to.
Riehan V. - 8th April 2017
staying in Margate
Polisie is vroeg aand sigbaar en baie mense beweeg tot laat aand rond.
John A. - 4th April 2017
staying in Manaba Beach, Margate
As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop?
Adele D. - 30th March 2017
staying in Margate
Vir dié tyd van die jaar is dit die ideale weer en stil skoon strande.
Hannes B. - 30th March 2017
staying in Margate
Margate is 'n wonderlike plek, ek sou baie graag daar wou bly.
Liza-mari J. - 25th March 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou. Baie om te doen en veral om klein kleuters besig te hou met veilige strande en parke om te besoek.
Fanie H. - 23rd March 2017
staying in Margate
Nie meer die mooi vakansiedorp van ouds oor veskeie redes.
Roanne T. - 22nd March 2017
staying in Margate
Not a wheelchair-friendly beach.
Michelle B. - 17th March 2017
staying in Margate
Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts
Lungani M. - 11th March 2017
staying in Margate
You can never get enough of Margate.
Leeann V. - 10th March 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Love Manaba, beautiful beaches.
Werner E. - 2nd March 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Goed geleë en privaat.
Danie G. - 23rd February 2017
staying in Margate
Baie lekker plek om vakansie te hou. Naby die strand, pragtige view, polisie ry baie patrollies daar. Sal weer Margate toe kom.
Yolandi K. - 22nd February 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker plek.
Annatjie L. - 14th February 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Baie veilige kompleks en netjies.
Susan A. - 13th February 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker area, rustig en naby baie winkels en restaurante.
Pieter O. - 6th February 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Die vakansie daar was baie lekker, maar dit is 'n plek wat ons waarskynlik net buite seisoen sal besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com