Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.32 out of 5 based on 901 reviews.
Eddie D. - 23rd March 2021
staying in Margate
Will be back!
Lynnette K. - 22nd March 2021
staying in Margate
Area en ligging is puik.
Danie G. - 21st March 2021
staying in Margate
Baie agteruit gegaan, munisipaleteit baie swak diens. Paaie sleg. Kan nie glo so 'n mooi plek so agteruit gegaan het nie.
Elizabeth D. - 20th March 2021
staying in Margate
We went out of season therefore avoiding the mad traffic etc.
Fikile T. - 17th March 2021
staying in Margate
Good place to be.
Ruan B. - 15th March 2021
staying in Margate
Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord.
Anelda P. - 10th March 2021
staying in Margate
Besoek gerus Mac Bananas, Waffle House en Lake Eland.
Ronald K. - 10th March 2021
staying in Margate
No decent place to buy meat, was shocked as to how run down town is compared to the days we used to frequent there on family vacation, but Ramsgate was still okay, thankfully.
Zandile Z. - 9th March 2021
staying in Margate
I wouldn’t mind going there again.
Gerhard B. - 7th March 2021
staying in Margate
Sal beslis nie oor 'n vakansie "peak" tyd daar wil wees nie.
Bertus G. - 6th March 2021
staying in Margate
Margate en omgewing was weereens 'n besondere ervaring. Het dit geniet! Die restaurante in die omgewing was besonder goed en moet nie praat van die permanente inwoners nie. Ek en my dogter het welkom en tuis gevoel.
Beatrix B. - 2nd March 2021
staying in Margate
Veral die see tussen Margate en Ramsgate is baie stiller.
Claire N. - 27th February 2021
staying in Margate
Sadly the South Coast has gone down, but we were situated in a wonderful place.
Vicky L. - 22nd February 2021
staying in Margate
Beaches were quiet due to Covid. Loved every bit of it. Wish we could have booked better weather though. Really rainy and windy.
Andile M. - 15th February 2021
staying in Margate
Beautiful place.
Nelisiwe J. - 9th February 2021
staying in Margate
Place to visit for fun and relaxation.
Renier O. - 1st February 2021
staying in Margate
Margate het nie baie om te doen nie.
Francois E. - 22nd January 2021
staying in Margate
Margate en omgewing is pragtig en fantasties. Hartseer wat Covid aan besighede doen. Ongelukkig het ons met Covid teruggekom. Maar niemand te blameer daarvoor nie, want ons het baie rondgery.
Vinette J. - 20th January 2021
staying in Margate
Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate.
Isaac M. - 20th January 2021
staying in Margate
Average.
Magduld D. - 17th January 2021
staying in Margate
Ek verkies Ramsgate bó Margate. Heelwat rustiger.
Jeanneri E. - 17th January 2021
staying in Margate
Lekker rustige plek. Ons geniet dit elke keer in Margate.
Ilse J. - 16th January 2021
staying in Margate
Was lekker om bietjie meer aan die buitewyk te bly waar dit stiller is, en tog te weet alle noodsaaklikhede is naby genoeg.
Louise O. - 12th January 2021
staying in Margate
Margate in general had quite a lot of trash lying around in the streets. I loved the market.
Frikkie P. - 11th January 2021
staying in Margate
Margate is oorbevolk met toeriste, gelukkig is Ramsgate, Uvongo, Shelly en ander binne minute se ry.
Catherine N. - 11th January 2021
staying in Margate
Wonderful atmosphere over the Christmas holidays.
Sharon R. - 10th January 2021
staying in Margate
Lekker strand en see en eetplekke fantasties.
Leon B. - 8th January 2021
staying in Margate
Ons gaan al vir baie jare Margate toe en ons kon nie glo hoe agteruit die dorp gaan nie. Ons verstaan met Covid het dit met baie besighede sleg gegaan, maar daar is nie veel instandhouding van die woonstel-geboue nie. Ons het op 'n deel gaan stap waar die pad blykbaar al 'n hele ruk terug verspoel het en die stappaadjie is gebreek en eintlik baie gevaarlik, maar dit word nie herstel nie. Dit is so gevaarlik dat die pad toegemaak is sodat motors nie daar mag ry nie. Oor die algemeen is Margate die beste vakansiebestemming, maar dit stel bietjie teleur - met al die toeriste wat steeds daarheen gaan kan daar tog sekerlik instandhouding gedoen word.
Naku M. - 6th January 2021
staying in Margate
Beautiful!
Thulani N. - 5th January 2021
staying in Margate
If they can sort out the water problem, Margate is a good place to visit. The beach was clean and never full and so were the local restaurants.
Pieter E. - 4th January 2021
staying in Margate
The water tasted funny and had to buy water.
Germandt P. - 3rd January 2021
staying in Margate
Dit is ’n mooi dorp.
Elize V. - 2nd January 2021
staying in Margate
Die eenheid is nader aan Ramsgate.
Mike M. - 2nd January 2021
staying in Margate
Authentic spot for a relaxing time.
Pieter F. - 31st December 2020
staying in Margate
Al die mense is supervriendelik, behulpsaam en bedagsaam.
Riaan V. - 29th December 2020
staying in Margate
Baie ander lekker plekke om te besoek as jy hou van rondry.
Derick H. - 29th December 2020
staying in Margate
Ongeag die Covid-demper was die publiek en winkel-personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die Suidkus altyd 'n vriendelike bestemming.
Deon F. - 26th December 2020
staying in Margate
Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate.
Wim V. - 26th December 2020
staying in Margate
Margate self is oorvol, maar Ramsgate is fantasties met 5 sterre. So baie om daar te doen en te ervaar.
Siboniso M. - 23rd December 2020
staying in Margate
Margate is fine.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com