Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate
Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.
"Great vibe and the manner in which the Police and Wolf security is patrolling the road, gives you peace of mind."
"Great amenities all round, everything within walking distance. We enjoyed the Shelly Ski Boat club brunch."
"Margate as a town, has lost its appeal to holiday makers in recent times due to various factors ,i.e. socio-economic reasons. However, Shelley Beach as a suburb of Margate is still a little gem."
"Margate is so 'n mooi kusdorpie. Kort net bietjie 'n skoonmaak hier en daar op die rotse."
"Margate nie heeltemal so veilig en lekker soos in die verlede nie. Gelukkig was ons verblyf nader aan Lucienstrand wat baie beter is om by te swem en dis skoner."
"Ons het deur Margate gery en sal eerder die plekke buit en om besoek as Margate self, dit was net te besig vir ons."
"Ek is bly die restaurante kan weer mense vat om te sit. Sterkte met die Covid-19."
"Strate is vervalle, winkels is leeg/toegemaak. Kos nie altyd vars wat jy in die restaurante en winkels koop / bestel nie."
"Shelly Beach, St Michaels on Sea en Uvongo is heerlike, besige vakansiedorpies. Margate self is besig om uit mense te loop buiteseisoen. Baie winkels is toe en daar gaan nie veel aan nie."