Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.29 out of 5 based on 950 reviews.
Koos K. - 26th November 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie mooi en rustig.
Sylvia R. - 25th November 2015
staying in Margate
Baie mooi vakansie-bestemming.
Ben B. - 17th November 2015
staying in Margate
Margate sal beslis sy polisie teenwoordigheid op die strande en in die strate moet opskerp! Meer asblikke vir papiere en bottels moet beskikbaar gestel word!
Anton F. - 2nd November 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap.
Josua J. - 30th October 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie heerlike strand en rustige omgewing.
Elize M. - 15th October 2015
staying in Margate
Baie lekker en netjiese omgewing.
Lize V. - 14th October 2015
staying in Margate
Baie besige plek, maar vir die vakansieganger is dit lekker.
Michael R. - 9th October 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
Good!
Tebogo M. - 9th October 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
I loved the rocks! Beutiful view.
Tebogo M. - 9th October 2015
staying in Margate
Overall Margate is a perfect place for a person who needs peace of mind. Thank you.
Christelle R. - 2nd October 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michael's-on-Sea is 'n lekker gerieflike bestemming. Naby sentrums en die swemstrand is perfek vir gesinne met kinders. Heerlik!
Ashley A. - 1st October 2015
staying in Margate
Always enjoy Margate ... will return January.
Johann R. - 24th August 2015
staying in Margate
Uit 'n hengelaars oogpunt: baie goed.
Pieter V. - 14th August 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Ek dink Manaba gaan nog baie groei dit is n baie lekker vakansie bestemming. Daar is baie om te sien en doen en almal is so vriendelik asof julle mekaar al jare ken.
Wendy S. - 13th August 2015
staying in Margate
Margate is the best travel destination and we are coming back to visit!
Jannie W. - 25th July 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie mooi, skoon omgewing.
Elzette V. - 25th July 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
Heerlik. Rustig. Goeie familie vakansie.
Lourens J. - 16th July 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
Goeie ligging, alles is gerieflik naby.
Ronald N. - 3rd July 2015
staying in Margate
It's top class.
Neli M. - 18th June 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Great if you are looking for a place to relax.
Ilse H. - 11th June 2015
staying in Margate
Wonderlike vakansieplek, ons gaan Augustus weer!
Stephen G. - 3rd June 2015
staying in Margate
A enjoyable little town especially when the holiday was planned out of season making the streets and the beaches not too overcrowded, plenty to do near or around Margate, in short an ideal place to visit for a well deserved break.
Maureen F. - 6th May 2015
staying in Margate
Ek en my man is mal oor Margate, die strand is skoon, die dorp is skoon, daar is heerlike eetplekke en die omgewing is baie mooi.
Hannie B. - 21st April 2015
staying in Margate
Ons het dit baie geniet. Behalwe vir die geraas reg by die pier in die aande. Anders was dit lekker, dankie. Sal weer gebruik maak van julle goeie diens, LekkeSlaap.
Nikesh M. - 16th April 2015
staying in Margate
Central to amenities and the beach.
Pieter G. - 15th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Strand is heerlik, getypoel is heerlik. Naby genoeg aan winkels.
Mariska C. - 13th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n lekker stil gebied, en sentraal tussen Uvongo en Margate.
Bonita V. - 13th April 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die strand is fantasties en skoon badkamergeriewe.
Lourie N. - 11th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Its very clean and with the lagoon, enjoyable for small children.
Minda B. - 10th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Try out the Pumphouse Bar where you will enjoy good food at reasonable prices and live music and dancing on Saturdays.
M B. - 10th April 2015
staying in Margate
Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp.
Nadia S. - 27th March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Wil voorkom of daar baie inbrake is.
Wynand L. - 20th March 2015
staying in Margate
Super.
Christine T. - 19th March 2015
staying in Margate
Was al 'n hele paar keer in Margate. Geen probleme.
Andre' L. - 4th March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker vakansie gehou. Ligging baie goed.
Dawie V. - 3rd March 2015
staying in Margate
Good, clean and safe town.
Laiken W. - 3rd March 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Strand was 'n bietjie vuil, maar tog mooi.
Odette V. - 2nd March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand.
Corne H. - 19th February 2015
staying in Margate
Lekker buite vakansie tyd.
Hantie N. - 19th February 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Ons gaan altyd Manaba toe dit is 'n baie lekker strand en naby Margate.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com