Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.46 out of 5 based on 1033 reviews.
Lorraine L. - 1st April 2019
staying in Uvongo, Margate
Baie rustig en skoon.
Chantelle D. - 1st April 2019
staying in Uvongo, Margate
Bedelaars bietjie onvanpas.
Karin L. - 31st March 2019
staying in Manaba, Margate
Baie stil gewees. Ons was mal daaroor.
Antonette M. - 31st March 2019
staying in Manaba, Margate
Lekkerste rustige strand. Mooiste rotse. Alles wat jy soek is binne loopafstand. Great plek.
Jené V. - 30th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Skoonmakers moet beter skoonmaak. Daar was sand op en onder die banke en TV-kas. Kombuis het kosspatsels teen mure, kas en stoof gehad. Potte en panne was half gewas. Kombuiskaste is vrot en badkamer kort 'n nuwe toiletsitplek. Die een wat op is, is vreeslik grillerig.
At S. - 30th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Strand is vuil.
Harry S. - 30th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Uiters geskik vir kleiner kinders en as die wind waai.
Febé H. - 28th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Buiten vir die slegte toestand van die paaie, was dit heerlik om aan die Suidkus te kuier. Dis gerusstellend om gereeld die polisie op patrollie te sien, en die swemstrand is lieflik!
Martin O. - 26th March 2019
staying in Margate
Great.
Beulah V. - 26th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Uvongo is sentraal geleë en daar is baie om te doen in die area asook omliggende areas.
Willem S. - 24th March 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Very clean and safe for walks by the sea.
Jaco V. - 23rd March 2019
staying in Margate
Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte.
Adri P. - 21st March 2019
staying in Uvongo, Margate
Ideale bestemming vir 'n besoek aan die Suidkus.
Kobie R. - 19th March 2019
staying in Margate
Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik.
Eugene S. - 18th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Uvongo het al die winkels en eetplekke wat benodig word op 'n vakansie.
Danie B. - 11th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Ursula S. - 9th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Stil en binne loopafstand van die see. Rustig. En sommer net lekker
Marlene B. - 9th March 2019
staying in Manaba, Margate
Baie lekker strand! Met 'n see swembad.
Louise J. - 4th March 2019
staying in Uvongo, Margate
Uvongo is an amazing place to stay if you have the correct accommodation.
Jan V. - 1st March 2019
staying in Margate
After all these years we still experience the holiday feeling only Margate can offers.
Maryke B. - 27th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lawrence rock is regtig 'n lekker area met die see se branders op jou voorstoep, visvang en pier 'n klipgooi weg.
Nelly Z. - 26th February 2019
staying in Margate
It's a good and nice place to visit.
Vuyani M. - 26th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
A place to be.
Casper K. - 25th February 2019
staying in Manaba, Margate
Briljant!
Janes V. - 24th February 2019
staying in Margate
Al die plekke om te sien is naby aanmekaar en skep 'n lekker vakansie atmosfeer reg deur die jaar.
Sharon V. - 23rd February 2019
staying in Uvongo, Margate
Uvongo is a magical place. Nicely situated in the middle of the south coast. Clean beaches, friendly people.
Louisa W. - 19th February 2019
staying in Uvongo, Margate
Lekker dorp.
Louis K. - 18th February 2019
staying in Uvongo, Margate
Die winkels is baie duur en diesel daar.
Sibongiseni N. - 18th February 2019
staying in Margate
Margate is the best pace.
Hannes S. - 18th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek.
Alwyn V. - 17th February 2019
staying in Margate
Baie lekker plek.
Manny D. - 16th February 2019
staying in Margate
Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue.
Andre V. - 12th February 2019
staying in Margate
Gaan hou altyd daar vakansie.
Snegugu X. - 11th February 2019
staying in Uvongo, Margate
The place is close to everything.
Colette H. - 11th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker strand om by te gaan ontspan.
Valerie J. - 11th February 2019
staying in Uvongo, Margate
I love Uvongo.
Reshma A. - 8th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
A relaxed area with good beaches. Accessible to shopping centres and Wild Waves is a must.
Almarie C. - 6th February 2019
staying in Uvongo, Margate
Heerlike plek vir 'n wegbreek naby alles en veral Waffle House in Ramsgate.
Sue B. - 3rd February 2019
staying in Uvongo, Margate
Excellent holiday place.
Elize S. - 28th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michaels is 'n fantastiese strand. Skoon en netjies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com