Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.29 out of 5 based on 968 reviews.
Ashika B. - 1st December 2020
staying in Margate
Always thebest getaway
Ursula S. - 1st December 2020
staying in Margate
Beautiful town.
Mlungisi H. - 1st December 2020
staying in Margate
A friendly, warmth and very welcoming town with a beautiful landscapes and sea.
Nosipho M. - 30th November 2020
staying in Margate
Beautiful location, just what you need - especially after a year as hectic as 2020!
Willy R. - 24th November 2020
staying in Margate
Ek geniet die Suidkus altyd.
Marina L. - 19th November 2020
staying in Margate
Ramsgate is truly beautiful; Margate itself- not too great.
Marena V. - 18th November 2020
staying in Margate
Lucien Beach (Margate North) was heerlik, onderste gedeelte van Margate strand voel mens nie altyd veilig vroeg soggens nie. Baie bedelaars en dronk persone wat lastig is. Later deur die dag raak dit egter beter. Wimpy Margate se diens is fantasties.
Phia V. - 17th November 2020
staying in Margate
Tekens van verwaarloos is daar. Potholes!
Franci H. - 16th November 2020
staying in Margate
Die see en strand is nog netjies en skoon (Manaba/Uvongo) se kant. Die restaurante is ook fantasties.
Zama G. - 16th November 2020
staying in Margate
Margate never disappoint beside lockdown everything was lit.
Sthah D. - 16th November 2020
staying in Margate
Such a friendly place, everything you need is in walking distance. We had a lovely time.
Sthah D. - 16th November 2020
staying in Margate
Safe and very welcoming place. People are friendly and it is close to the shops and entertainment areas. Amazing place.
Karel W. - 13th November 2020
staying in Margate
Margate het bietjie agteruit gegaan vandat ek 3 jaar terug daar was, maar dit was maar seker die pandemie wat baie plekke laat to maak het, maar oor die algemeen nie sleg nie.
Francois G. - 13th November 2020
staying in Margate
Baie slaggate!
Riana S. - 12th November 2020
staying in Margate
Naweke is ongelooflik besig. Menige probleme gehad met rusverstoring.
Lourie N. - 10th November 2020
staying in Margate
Sal definitief weer terugkeer na Margate. Nog baie Afrikaanssprekendes.
Lindiwe K. - 10th November 2020
staying in Margate
Nice place to be especially areas next to the beach.
Annemare V. - 9th November 2020
staying in Margate
Margate is nie meer Margate nie. Mis al die winkeltjies en eetplekkies.
Schalk Db D. - 7th November 2020
staying in Margate
Margate is lekker maar te besig vir behoorlike rus.
Lorraine J. - 6th November 2020
staying in Margate
Ramsgate is far nicer.
Neetha S. - 3rd November 2020
staying in Margate
I have always liked booking in Margate, felt safe and close to all facilities, eg. shopping centres, beaches and other activities.
Hester D. - 2nd November 2020
staying in Margate
Baie oulike eetplekkies in die omgewing - Waffle house, Mac Banana, Duitse restaurant en nog vele meer. Oribi gorge, Lake Eland en Leopard's Rock is oulike besienswaardighede vir dag-uitstappies!
Yolandi P. - 2nd November 2020
staying in Margate
Margate is baie "besig" maar Uvongo en Manaba is awesome!
Varsha M. - 27th October 2020
staying in Margate
There were a lot of broken glass on the streets, otherwise it was good.
Belinda S. - 22nd October 2020
staying in Margate
Dit blyk dat Margate die afgelope tyd baie agteruit gegaan het. Daar is nie eers meer ordentlike eetplekke in Margate self nie. Gevestigde besighede het toegemaak. Besighede wat nou daar is word bedryf deur buitelanders en is meerderheid Spaza-tipe winkels.
Jaco W. - 18th October 2020
staying in Margate
Baie skoon en netjiese vakansie dorpie. Baie om te doen en alles is naby aan mekaar.
Natasha G. - 15th October 2020
staying in Margate
Daar is ongelukkig net te min om te doen as jy kinders het maar verder is die kos heerlik oral en die strande pragtig.
Cobe P. - 14th October 2020
staying in Margate
Grew up going to Margate. Still has the charm for me.
Msizi M. - 13th October 2020
staying in Margate
A beautiful little town.
Nomvelo D. - 13th October 2020
staying in Margate
Margate it’s a place to be.
Fundiswa L. - 12th October 2020
staying in Margate
A place to be in, in order to find your inner self.
Jessica S. - 12th October 2020
staying in Margate
Lovely area, just need to look at better stays.
Suzanne K. - 6th October 2020
staying in Margate
Margate se kern lyk erg verwaarloos, maar Ramsgate is pragtig, skoon, gesinsvriendelik en mooi opgepas. Goed ingerigte Spar baie naby.
Pieter G. - 6th October 2020
staying in Margate
Lekker vir jongmense. Ouer mense verkies stiller plekkies.
Shailen G. - 5th October 2020
staying in Margate
Sad that a lot of the bars and pubs have closed down.
Keely V. - 4th October 2020
staying in Margate
The roads on the South Coast have deteriorated terribly and then place as a whole needs a little TLC, but we will keep going back.
Danie G. - 2nd October 2020
staying in Margate
Margate self nie vir my nie, maar kan definitief Ramsgate aanbeveel.
Ivy S. - 29th September 2020
staying in Margate
Covid-19 se impak is sigbaar met heelwat winkels wat toe is.
Cindy D. - 29th September 2020
staying in Margate
Very nice place to relax and recharge your batteries.
Maxie B. - 28th September 2020
staying in Margate
Die Margate-omgewing het ongelukkig opknapping nodig, bv. paaie ens. ietwat agteruit gegaan in 'n kwessie van drie jaar wat ons laas daar was. Beveiliging op strande was sigbaar met polisielede aan diens op sentrale punte. Steeds heerlik om die son en see in die MANABA-omgewing te geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]