Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mariental

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mariental

Rated 3.6 out of 5 based on 45 reviews.

Mariental

Aub Guesthouse

"Dit is 'n gerieflike oornag-bestemming."

Mariental

Mariental Hotel

"Maybe in the heat a little bar fridge may be beneficial especially if we travel with insulin, but they did provide ice to purchase."

Mariental

Aub Guesthouse

"Mariental is vir my 'n oorslaapbestemming."

Mariental

Aub Guesthouse

"Vriendelike gasvrye mense."

Mariental

Gibbs

"Klein dorpie met vriendelike mense."

Mariental

Aub Guesthouse

"Baie goed geleë vir oornag tussen Suid- en midde Namibië. Voldoende brandstof en maklik sigbaar vanaf hoofweg. "

Mariental

Aub Guesthouse

"Het nie juis rondgery om te kyk wat daar alles is nie, maar dit wat ons gesien het was netjies."

Mariental

Mariental Hotel

"Aircon in kamers werk baie swak, moet definitief vervang word."

Mariental

Mariental Hotel

"Heerlike stop op pad see toe."

Mariental

Aub Guesthouse

"Die dorp het my teleurgestel, maar daar is tog alles wat mens benodig."

Mariental

Aspasia Agency

"Ek ken die dorp en was verbaas oor die verskeie eetplekke en gastehuise."

Mariental

La Vida Inn B&B

"Ons het die aand by Die Kooperasie en Watergat gaan eet, wat 'n unieke ervaring was in die sin van ambience, vriendelike personeel, heerlike kos teen sakpaspryse en uitsteekende diens."

Mariental

Mariental Hotel

"'n Baie stil plaas dorpie."

Mariental

Aub Guesthouse

"Pragtige, skoon dorpie. Daar is 'n vriendelike plek waar jy lekker vleis kan koop. Die plek van die vleisvreters!"

Mariental

Aub Guesthouse

"Ons het net een dag daar oorgebly, maar was baie beïndruk met Marlene wat ons wasgoed gedoen het en met die mooi Mariental Hotel en vriendelike diens. Die atmosfeer in die Koöperasie-restaurant was ongelukkig al wat ons daar bybly. Oral was die vriendelikheid en hulpvaardigheid baie opvallend. By Kry en Ry het ons lekker vleis en biltong gekoop en is vriendelik ontvang en bedien."

Page
Page 2 - Showing 31 to 45
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!