Verified Reviews of Mc Dougalls Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mc Dougalls Bay

Rated 4.13 out of 5 based on 116 reviews.
. - 6th December 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Very isolated should be much better in 5 to 10 years when the area is built up.
. - 14th October 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougallsbaai het bietjie teleurgestel. Veiligheid/diefstal is 'n probleem. Baie huisies in haglike toestand, gee nie 'n goeie indruk nie. Baie glas skerwe op die strand.
. - 4th October 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Was winderig en koud in Oktober. 'n Goeie oorslaapplek op pad na Richtersveld.
. - 19th September 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougallsbaai het ons verras, heerlik stil en veilig met pragtige rotsriwwe en na genoeg aan plekke soos Oranjeriviermond en Kleinzee,
. - 15th September 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougalls Bay is great.
. - 30th August 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Kan ek volgende keer "warm weer" saam met die bespreking aanvra?
. - 29th August 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Baie goed. Die weer is maar altyd 'n faktor aan die Weskus.
. - 17th August 2017
staying in Mc Dougalls Bay
As jy daarvan hou om unieke plekke en hul mense te verken, kom pak hier af. Luister na die vele Weskus verhale van diamante en skeepswrakke soos net hulle dit kan vertel. Daar is tale kleurvolle karakters wat legendes in hulle eie tyd geword het wat hulle stories graag met jou sal deel.
. - 30th July 2017
staying in Mc Dougalls Bay
A beautiful hidden gem in a dry and dusty area! Peaceful.
. - 8th July 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Heerlik geƫet by Vespetti Restaurant
. - 22nd May 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Rustige area met vriendelike inwoners.
. - 8th May 2017
staying in Mc Dougalls Bay
'n Lekker klein dorpie met n rustige, ontspannende atmosfeer. Gaan stap op die strand, dis die moeite werd!
. - 5th May 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Very clean beach.
. - 21st April 2017
staying in Mc Dougalls Bay
As jy hou van 'n baie "relaxed" omgewing en mense, gaan gerus. Uitsig oor die baai is verrassend mooi in kontras met die landskap waardeur mens ry om daar te kom.
. - 18th April 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Verassend! Sal die plek aanbeveel.
. - 6th March 2017
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n moet vir enige Suid Afrikaner en toeris wat ons land besoek - dit is 'n absolute juweel wat 'n persoon terugneem na hoe om te rus en skoonheid in sy suiwerste vorm te ervaar. Dit gaan moelik wees om weer so n vakansie gevoel op n ander bestemming te ondervind. Die mense is vriendelik en opreg en die diens waar ook al ons gegaan het was besonders. Mooi in sy mooiste vorm!
. - 24th February 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Very neat and beautiful sea views.
. - 20th January 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Dit is 'n heerlike plek om weer rustig te word.
. - 18th January 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Die SPAR op Port Nolloth het voorraad, maar maak vroegerig toe.
. - 10th January 2017
staying in Mc Dougalls Bay
McDougallsbaai is 'n pragtige vakansiedorpie. Die woonstelletjie waarin ons gebly het is baie klein, maar was voldoende vir een nag.
. - 10th January 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Die water-voorsiening is beslis onder druk gedurende Desember.
. - 3rd January 2017
staying in Mc Dougalls Bay
Pragtige strand, maar die water is yskoud. Nie vir beginners nie.
. - 24th December 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Mooi, water is koud, min geriewe/winkels.
. - 12th October 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Unfortunately Port Nolleth was extremely cold that night and so was the room.
. - 24th September 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Vriendelike mense.
. - 19th September 2016
staying in Mc Dougalls Bay
'n Stil plekkie, maar natuur en see is mooi.
. - 5th September 2016
staying in Mc Dougalls Bay
On Port Nolloth beach there was a lot of broken glass and litter which was quite disappointing. I believe in December it is a blue flag beach but definitely not in August.
. - 29th August 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Ek sou graag by Mc Dougallsbaai se kampterrein oornag het. Dit was my eerste keuse, maar julle het my in kennis gestel dat al die huisies by Mc Dougallsbaai-kampterrein vol was. Dit was nie die geval nie. As toeristebestemming is dit 'n aangename plek.
. - 6th May 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Prentjiemooi.
. - 6th May 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Lieflike plek om vakansie te hou - lekker rustig.
. - 6th April 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Perfekte wegbreek-bestemming.
. - 17th January 2016
staying in Mc Dougalls Bay
Baie moontlikhede vir uitbreiding en ons sal enige tyd weer teruggaan!
. - 28th December 2015
staying in Mc Dougalls Bay
Pragtige strande. Heerlike rustige atmosfeer.
. - 27th December 2015
staying in Mc Dougalls Bay
Glasstukke op die toegang tot die strand. Fantastiese omgewing om in te ontspan.
. - 23rd November 2015
staying in Mc Dougalls Bay
Mc Dougallsbaai se ligging is beter as Port Nolloth self.
. - 2nd October 2015
staying in Mc Dougalls Bay
Rustige omgewing en netjies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]