Verified Reviews of Middelburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Middelburg

Rated 3.68 out of 5 based on 50 reviews.
Johnny L. - 13th May 2019
staying in Middelburg
Daar is baie besienswaardighede vir diegene wat genoeg tyd tot sy beskikking het gedurende vakansietye.
Lourie T. - 28th April 2019
staying in Middelburg
Nie 'n groot variasie eetplekke nie, maar die gehalte van die plek waar ons kon uiteet was baie goed. Ons het eintlik maar net oornag - geen ander behoeftes as toeriste gehad nie.
Marguerite H. - 31st March 2019
staying in Middelburg
Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again.
Gregory A. - 19th February 2019
staying in Middelburg
Slegs oornagbestemming.
Anel V. - 31st January 2019
staying in Middelburg
Pragtige dorp.
Isabelle B. - 29th January 2019
staying in Middelburg
Rustige uitrus oornag.
Egnatius P. - 13th January 2019
staying in Middelburg
Te veel mense wat rondloop en geld of kos vra. Maak mens ongemaklik voel en nie meer oorslaap op klein dorpies nie.
Ina B. - 7th January 2019
staying in Middelburg
Dit was goed om Middelburg om te ry, ons kon so die ergste verkeer omseil.
Vanda Louise J. - 30th December 2018
staying in Middelburg
Baie tevrede.
Willem P. - 1st November 2018
staying in Middelburg
Vrij saaie plek maar als je er tijd voor neemt blijkt de geschiedenis heel roerig te zijn dat zie je ook op de begraafplaats.
Willie M. - 27th October 2018
staying in Middelburg
Lyk na 'n baie rustige dorp.
Thys D. - 4th October 2018
staying in Middelburg
Dit lyk na 'n lekker Karoo-dorp, maar ongelukkig het ons net een nag oorgeslaap.
Helen L. - 27th September 2018
staying in Middelburg
Baie vriendelike mense en voldoende verblyf en uiteetgeriewe.
Lynette V. - 4th May 2018
staying in Middelburg
Daar is baie potensiaal vir die toeristebedryf.
Gert K. - 3rd May 2018
staying in Middelburg
Mooi dorp ou geboue om te besigtig.
Tinkels S. - 13th April 2018
staying in Middelburg
Ek het Middelburg nie as toeris besoek nie, maar my 3 dae lange verblyf was aangenaam met hulpvaardige en vriendelike mense.
Frans V. - 24th March 2018
staying in Middelburg
Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis.
Fernando H. - 27th February 2018
staying in Middelburg
The place to be.
Gerrit D. - 29th January 2018
staying in Middelburg
Dis 'n mooi omgewing en bergagtig.
Magda R. - 20th January 2018
staying in Middelburg
Die mense is vriendelik. Dit is 'n klein plaasdorpie.
Ines B. - 1st January 2018
staying in Middelburg
Baie dankie vir 'n baie angename verblyf.
Owen A. - 27th December 2017
staying in Middelburg
Dis 'n lieflike plek om te oornag wanneer jy ook al van Bloemfontein of George ry om oor te bly.
Nic P. - 23rd December 2017
staying in Middelburg
To us it was perfect.
Andre W. - 14th December 2017
staying in Middelburg
Vir my persoonlik: halfpad vanaf Mpumalanga na Knysna. Sal weer as geleentheid voordoen op Middelburg oornag .
Thomas B. - 3rd December 2017
staying in Middelburg
Klein, maar mooi Karoodorpie.
Johan S. - 6th November 2017
staying in Middelburg
Aangename oorstop vir as mens vêr reis.
Nicolette N. - 20th June 2017
staying in Middelburg
Gemaklike oornagplek as mens vêr moet reis. Nie rerig 'n toeristebestemming nie, maar gerieflik geleë, amper halfpad na enige bestemming.
Pieter J. - 2nd June 2017
staying in Middelburg
Dit is n tipiese Karoodorpie met heelwat ou gerestoureerde huise direk op die straat wat vir ons baie mooi was. Ons het 'n draai deur die dorpie gery en dit lyk netjie. Daar is 'n paar eetplekke en ook is daar winkels vir kosaankope.
Shirley S. - 24th April 2017
staying in Middelburg
Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek.
Alta P. - 10th January 2017
staying in Middelburg
Mooi Karoodorpie, goed geleë ten opsigte van hoofroetes
Henk P. - 6th January 2017
staying in Middelburg
Ek glo Middelburg het voldoende geriewe om met Colesberg en Graaff-Reinet te kompeteer.
Tiaan B. - 2nd January 2017
staying in Middelburg
Ek wens ek kon 'n gastehuis daar besit.
Voet D. - 20th December 2016
staying in Middelburg
Was te kort daar om werklik kommentaar te lewerl
Frik V. - 29th November 2016
staying in Middelburg
Mooi dorp.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Middelburg
Dit is maar 'n oornag stop plek.
Hermien V. - 7th September 2016
staying in Middelburg
Moenie hierdie dorp onderskat nie.
Dirk T. - 3rd September 2016
staying in Middelburg
Baie lekker gaan eet by La Rock Restaurant. Ook aan te beveel.
Wim D. - 11th August 2016
staying in Middelburg
Baie koud vir bosvelders uit Limpopo!
Marnus S. - 14th July 2016
staying in Middelburg
Ek het as kind baie op Middelburg gekom en kan sien dat daar baie goeie ontwikkeking op die dorp plaasgevind het sedertdien. Pragtige skoon dorp met baie goeie geriewe.
Charline V. - 1st March 2016
staying in Middelburg
Die Biltong Deli se Karoo lamtjoppies se pryse is baie billik. Droëwors ook baie lekker.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com