Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 457 reviews.
"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."
"Beautiful scenery. Good halfway stopover between Johannesburg and the coast."
"Paaie is maar soos elders in SA in swak toestand, maar dit was nogtans 'n aangename ervaring."
"Rustig en lieflike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons het dit vreeslik geniet."
"Howick kan dien as 'n halfwegstasie tussen Gauteng en die Natalse Noord- of Suidkus, maar ons is onseker of dit werklik 'n groot toeristebestemming is. Dit is wel bekend vir sy waterval."
"There are lots to do and see around Howick, away from the hustle and bustle of city life."
"The highlight of this trip was Nirvana Alpacas Farm and Blueberry Cafe (loo with a view)."
"It's a good place to spend a number of days, especially with kids for a farm experience."
"Eienaar het ons vriendelik ontvang en sleutel oorhandig. Gedurende ons drie nagte verblyf het ons niemand gesien nie."
"Deel van die Midlands Meander en daar is soveel om te doen, sien en proe."
"Daar is soveel om te doen en te sien op die Midlands Meander! Die heuwels van Natal, jy moet dit self ervaar."
"Baie mooi, rustige omgewing slegs 85 km uit Durban met 'n duisend groen heuwels."
"Die deel waar ons gebly het, is effens ver van Nottingham Road en die ander dorpies in dié deel van die Middeland."
"Pleasantly surprised with the town itself. First part of Curry's Post road from town not that great, but just a short section."