Verified Reviews of Montana Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Montana Park

Rated 4.5 out of 5 based on 30 reviews.
Petro D. - 4th February 2020
staying in Montana Park
Baie rustige en veilige omgewing. Naby hospitaal en inkopiesentrum.
. - 19th January 2020
staying in Montana Park
Redelik sentraal geleë tussen winkelsentrums ens.
. - 15th December 2019
staying in Montana Park
Skoon en voel veilig.
. - 25th October 2019
staying in Montana Park
Baie naby aan alles, maar rustig.
. - 21st October 2019
staying in Montana Park
Pragtig gastehuise. Sal Montana Park aan beveel ander reisigers. Dankie, dit was 'n heerlike ervaring. Sal dit graag aanbeveel.
. - 19th October 2019
staying in Montana Park
Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park.
. - 26th September 2019
staying in Montana Park
Veilig, stil en rustig!
. - 23rd July 2019
staying in Montana Park
Baie oulik. Iets van alles sommer naby.
. - 14th May 2019
staying in Montana Park
'n Mens kan amper sê jy het letterlik alles onder een dak. Montana Park het ons lewens baie makliker gemaak. Dit is naby soveel plekke in die stad en jy hoef nie kilometers ver te ry om te kom waar jy graag wil wees nie. Fantasties!
. - 19th December 2018
staying in Montana Park
Pragtige area. Boomryk. Naby Kolonade en ander sentrums. Ons het self daar gewoon voor ons verhuising na die mooier Wes-Kaap 18 jaar gelede.
. - 1st October 2018
staying in Montana Park
Veilige area met genoeg vermaak, winkelsentrums en restaurante.
. - 4th September 2018
staying in Montana Park
Montana omgewing is baie mooi, veral die plantegroei en die Kolonnade Winkelsentrum bied omtrent alles vir inkopies en uiteet.
. - 30th August 2018
staying in Montana Park
Uitstekende gasvrou.
. - 26th July 2018
staying in Montana Park
Winkels en winkelsentrums gerieflik naby, asook hospitaal.
. - 9th July 2018
staying in Montana Park
Baie om te doen in 'n stil area met vele rondloopplekke.
. - 23rd June 2018
staying in Montana Park
Won't stay anywhere else. Highly recommended.
. - 18th June 2018
staying in Montana Park
Will always call back.
. - 4th June 2018
staying in Montana Park
Montana Park is 'n baie goeie toeriste-aantrekking.
. - 16th May 2018
staying in Montana Park
Uitstekende, mooi area en gerieflik geleë.
. - 7th May 2018
staying in Montana Park
Baie nice buurt.
. - 9th April 2018
staying in Montana Park
TV sou nice wees.
. - 26th March 2018
staying in Montana Park
Min tyd gehad om die area te verken maar waar die akkommodasie was, is dit 'n netjiese omgewing.
. - 19th March 2018
staying in Montana Park
Lekker omgewing.
. - 26th February 2018
staying in Montana Park
Heerlik gekuier en rugby gekyk by Chewnz en by Oppieplaas geëet.
. - 29th November 2017
staying in Montana Park
Lekker naby alles wat jy nodig het.
. - 31st August 2017
staying in Montana Park
Alles wat jy nodig het is in die omgewing.
. - 28th August 2017
staying in Montana Park
Ons het juis verblyf gesoek naby Montana Park en Aves Indigo is die perfekte plek.
. - 23rd March 2016
staying in Montana Park
'n Pragtige en rustige omgewing.
. - 14th December 2015
staying in Montana Park
Ek het geen probleem met Montana Park nie.
. - 1st September 2015
staying in Montana Park
Baie goeie omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]