Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mooinooi

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mooinooi

Rated 3.5 out of 5 based on 38 reviews.

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooinooi is 'n oulike plekkie met al die dinge wat mens nodig het te koop by die inkopiekompleks."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Plattelandse dorpie, klein en skoon."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooinooi is just a pitstop to get to Mamagalie Lodge where serenity awaits."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Die paaie is baie sleg, so wees net versigtig."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooinooi het baie te sien om hom en local restaurants, maar is maar soos Suid-Afrika vuil."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Paaie is sleg."

Mooinooi

Maretlwane Guesthouse

"Nice golf course."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Ry N4 snelweg, die enkelpaaie is vol slaggate."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Beautiful place to get out of the city."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooi "wegbreekdorp". Ek lei af dat die inwoners in die groter dorpe binne so 100 km werk."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Het een van die beste Spar winkels wat ek nog besoek het."

Mooinooi

Maretlwane Guesthouse

"The roads are not very good."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Apteek toe op Sondae en ons het een dringend benodig."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Die paaie is erg en sekere dele stadig en 'n uitdaging. Kan beslis nie in die donker daar ry nie."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Stunning and beautiful place to spend away from the city."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Rustig, baie stil en baie lekker. "

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Spar was well stocked and the roads could use some TLC, but it was nice."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Tipiese plattelandse dorpie."

Mooinooi

Gracepoint Guesthouse

"It's central and close to all tourist attractions."

Mooinooi

Pecan Cottage

"Pragtige area met 'n vriendelike plaasgemeenskap."

Mooinooi

Silver Creek Gorge Lodge

"Die dorp kan doen met 'n skoonmaak en die paaie regmaak. "

Mooinooi

Pecan Cottage

"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."

Mooinooi

Gracepoint Guesthouse

"Mooi skoon dorpie."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooinooi dorpie kan doen met 'n goeie restaurant."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Regtig die moeite werd. Ons gaan definitief weer."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Die paaie is bietjie in toestand."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Dit was waarlik 'n wonderlike belewenis. Privaatheid in oorvloed."

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Die Spar inkopiesentrum het ons verbaas, baie groot en goed vol voorraad. "

Mooinooi

Mamagalie Lodge

"Mooinooi kan beslis doen met meer opsies as dit kom by supermarkte en winkels vir kruideniers en vleis benodigdhede. Tans is dit redelik beperk en redelik duur. Ontwikkeling van 'n winkelsentrum sal die omgewing 'n groot hupstoot gee aangesien Rustenburg en Brits te ver weg is."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!