Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1799 reviews.
Amanda F. - 20th December 2018
staying in Mossel Bay
Sien sterre.
Estelle D. - 18th December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
'n Mooi, skoon, rustige gemeenskap. Mens voel sommer tuis.
Suzanne V. - 17th December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie skoon en netjiese vakansie plek. Sal beslis weer gaan.
Michael D. - 17th December 2018
staying in Boggoms Bay, Mossel Bay
Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees.
L P. - 17th December 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Mooiste plek, met asemrowende uitsig. Onontdekte juweel!
Karin S. - 14th December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
So mooi en netjies. Die Kaap oor die algemeen is net soveel mooier en netjieser as waar ek vandaan kom.
Cathleen W. - 13th December 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleƫ. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet.
Ellen K. - 12th December 2018
staying in Mossel Bay
Dis 'n baie lekker plek met topgeriewe om lang rit op te breek vir 'n blaaskansie.
Marie D. - 11th December 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Netjies en goed versorg met pragtige uitsig.
Janine K. - 11th December 2018
staying in Mossel Bay
Lekker strande en vakansie atmosfeer.
Louisa V. - 10th December 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Baie mooi plek.
Joy S. - 9th December 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Keep up the good work. Will definitely go back.
Anna J Van De V. - 9th December 2018
staying in Mossel Bay
'n Moet om te besoek.
Leonie L. - 9th December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Mooiste en skoonste plek.
Janette B. - 6th December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Lekkerste lekker.
Jacoleen B. - 5th December 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Veilige rustige, skoon netjiese buurt.
Emerencia W. - 4th December 2018
staying in D' Almeida, Mossel Bay
Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.
George H. - 3rd December 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Excellent.
Carin C. - 2nd December 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is wonderlik en die beste plek om vakansie te hou in die land. Die weer is wonderlik en die see is fantasties. Wonderlik en baie aangenaam.
Louisa G. - 1st December 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Sal enige tyd weer daar tuisgaan!
Alma . - 30th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Sal dit beslis aanbeveel.
Esmarelda S. - 28th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is beslis die mooiste, skoonste vakansie plek! Soveel so, ons sou dit ons permanente tuiste wou maak.
Deidre G. - 26th November 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Gerieflik en gemaklik!
Annemieke O. - 26th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!
Deon L. - 24th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Bietjie kommersieel sou ek dink.
Petra F. - 21st November 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Rustige, stil omgewing.
Myra Y. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Fantasties bestemming vir vakansie. Alles wat jy nodig het is in Hartenbos. Ideaal vir ouers met kinders oor die feesgety. Belangrik is dat Hartenbos uit verskillende areas bestaan, soos Voorbaai, Diaz Strand wat nie loopafstand van Hartenbos is nie. Ek dink dit is belangrik vir potensiƫle besoekers om te weet die ligging waar hulle verblyf gaan wees veral as daar kinders in die familie is wat van die fasiliteite van Hartenbos wil gebruik maak.
Betsie L. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Heerlike vakansie atmosfeer. Hartenbos bly maar lekker.
Alan F. - 19th November 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Hoop om Januarie weer daar te gaan.
Marie F. - 19th November 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie lekker om vakansie te hou. Skoon en netjies.
Helena M. - 18th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Seefront moeilik bereikbaar as jy nie van ATKV akkommodasie gebruik maak nie.
Dewald O. - 17th November 2018
staying in Mossel Bay
Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet.
Anna J Van De V. - 17th November 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
'n Moet op enige besoeker se roete.
Tom V. - 16th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Puik vakansieoord vir oud en jonk.
Etienne D. - 15th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Wonderlik!
Joelene J. - 15th November 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Sien sterre.
Joey S. - 12th November 2018
staying in Mossel Bay
Lieflike plek met meer as genoeg besienswaardighede.
Paul K. - 7th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Puik.
Alida J. - 6th November 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is die nommer een vakansie en aftreeplek.
Joanie P. - 6th November 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Dit is 'n lekker rustige plek, weg van die gewoel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com