Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 957 reviews.
Carol S. - 14th July 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Dit is maklik toeganglik van die hoofroete en geriewe is maklik bereikbaar.
Leylanie S. - 14th July 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Sal weer daarheen gaan.
Envor J. - 14th July 2016
staying in Mossel Bay
Skoon dorp met baie om te doen en te sien, sentraal vir al die ander dorpe.
Marisa L. - 13th July 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n baie mooi plek, sal dit weer besoek.
Vianda S. - 6th July 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Voorbaai is pragtig en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing.
Hannetjie M. - 20th June 2016
staying in Mossel Bay
Die dorp is pragtig en het baie om aan te bied vir die vakansieganger. Daar is goeie restaurante en veral die toegang tot twee uitstekende gholfbane is 'n pluspunt.
Amanda D. - 17th June 2016
staying in Mossel Bay
Is op my lys van plekke waar ek moontlik sal wil aftree - is MAL oor die dorp en die baie lekker eetplekke. Almal is vriendelik en dis of Mosselbaai 'n karakter van sy eie het - 'n ouwêreldse atmosfeer heers nog hier.
Yolandi P. - 15th June 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke.
Loraine C. - 9th June 2016
staying in Mossel Bay
Beste vakansiebestemming!
Willie T. - 7th June 2016
staying in Mossel Bay
Geniet Mosselbaai baie.
Erica K. - 3rd June 2016
staying in Mossel Bay
The churches are great, there is a harbour, friendly people. No incidents of crime while staying in Mosselbaai.
Nigel F. - 19th May 2016
staying in Mossel Bay
Will definitely visit again.
Sandra M. - 18th May 2016
staying in Mossel Bay
Manjifiek!
Tersia S. - 13th May 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n wonderlike toeristebestemming en sal beslis aanbeveel. Die diens by die winkels in Langeberg Winkelsentrum is uit die boonste rakke; personeel is vriendelik en vreeslik behulpsaam.
Graham T. - 9th May 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die strand is baie skoon. Het in plaaslike koerant gelees oor 'n mes aanval daar. Eienaars moet net toeriste bewus maak van risiko en dat hulle moet maar altyd bewus wees van hul omgewing.
Martin V. - 9th May 2016
staying in Mossel Bay
Miskien net meer aktiwiteite deur die jaar, especially by die Punt.
Gerald J. - 9th May 2016
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansieplek.
Tjaart V. - 8th May 2016
staying in Mossel Bay
Ons is baie geïntereseerd in geskiedenis en argitektuur. Dit sou nogal gaaf gewees het om 'n begeleide toer van die dorp te kon hê. Was by die museum. Daar is egter so baie ander goed in Mosselbaai, wat besoekers nie van weet, en gevolglik nie sien nie.
Levona L. - 6th May 2016
staying in Mossel Bay
'n Ware paradys.
Lynette T. - 6th May 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Natuurskoon onvergeetlik mooi.
Adri V. - 30th April 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n moet sien.
Deon V. - 15th April 2016
staying in Mossel Bay
Ideale vakansie en aftree bestemming.
Annelize D. - 11th April 2016
staying in Mossel Bay
Mooi skoon en pragtige kuslyn was van die hoogtepunte vir ons.
Stephan G. - 8th April 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Rustige area.
Abri P. - 8th April 2016
staying in Mossel Bay
Wonderlike vakansieplek veral vir tieners.
Sydney W. - 6th April 2016
staying in Mossel Bay
Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook.
Lida B. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel.
Shawn V. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Breathtaking.
Andre S. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Ons gaan daar aftree, mal oor die plek!
Beulah F. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Baie veilig.
Gizelle S. - 1st April 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Fantastiese swemstrand, die beste in die hele Wes-Kaap! Altyd skoon, voel veilig.
Rita K. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Ongelooflike plek!
Wilna L. - 29th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Mooi en lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos.
Beulah F. - 29th March 2016
staying in Mossel Bay
Dis regtig die besoek werd.
Kentucky V. - 29th March 2016
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Oorweeg dit om te verhuis na Mosselbaai.
Laura P. - 24th March 2016
staying in Mossel Bay
Verkeer raak baie erg en paaie is baie besig.
Heidi G. - 23rd March 2016
staying in Mossel Bay
Lekker aftree plekkie!
Elaine B. - 22nd March 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!
Sarie S. - 21st March 2016
staying in Mossel Bay
Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie.
George O. - 16th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie sentraal om ander plekke te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com