Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1714 reviews.
Adelle F. - 15th January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
'n Regte Afrikaanse gesinsdorpie.
John K. - 13th January 2018
staying in Mossel Bay
Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede.
Christa S. - 11th January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige plek en baie om te doen en sien.
Willie J. - 11th January 2018
staying in Mossel Bay
Perfekste vakansiebestemming dwarsdeur die jaar.
Michelle N. - 11th January 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die swemstrand is nie te warm nie en nie te koud nie.
Ockert H. - 10th January 2018
staying in Mossel Bay
Lekker plek, fantastiese weer, naby alles, maar Mosselbaai raak te klein vir die feestyd.
Christo S. - 10th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Lekker swemstrand veral met kleiner kinders.
Barbara S. - 10th January 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park.
Morne J. - 10th January 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Baie netjies, baie vriendelike personeel!
Amanda S. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtige en veilige strand.
Christel F. - 9th January 2018
staying in Mossel Bay
Skoon, netjies en vriendelike dorp.
Elsarien A. - 9th January 2018
staying in Heiderand, Mossel Bay
'n Baie stil en rustige gebied in Mosselbaai.
Marisa T. - 9th January 2018
staying in Mossel Bay
Ons gaan elke jaar Mosselbaai toe. Dis die beste vir 'n familievakansie met kinders.
Pieter K. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Prentjiemooi. Uit die boeke!
Ilse M. - 8th January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ideale vakansiebestemming vir gesinne met kinders en tieners. Lekker plek.
Stephne V. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Baie mooi kusdorp, die Dias Museum, Santos Strand, The Point, is alles plekke om te verken en te geniet by die see. Mosselbaai is 'n lieflike dorp en daar is vreeslike mooi Antiques by Steyn's. Die heerlikste roosterkoek en spareribs kos geëet by Kaai for Braai.
Hannelie L. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon.
James M. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Dit is 'n skoon en vriendelike dorp
Isel D. - 7th January 2018
staying in Mossel Bay
Mosselbaai self is 'n baie mooi stukkie natuur om te besoek en baie in die omgewing om te doen en te sien. Die ligtoring was 'n hoogtepunt en ook die Diaz museum! Sonsopkoms is asemrowend op die punt en mense van omgewing is baie vriendelik en meestal in Afrikaans begroet! Awesome!
Alti K. - 7th January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Fantastic.
Megan D. - 6th January 2018
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansiedorp.
Soné O. - 5th January 2018
staying in Mossel Bay
Ongelooflike weer en genoeg vermaak vir gesinne met klein kinders.
Koot P. - 5th January 2018
staying in Vlees Bay, Mossel Bay
Mooiste plekkie!
Will D. - 4th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Die beste!
Nelmare C. - 3rd January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die beste plek vir vakansie.
Richard V. - 2nd January 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Mens wil nie teveel oor Hartenbos uitbrei nie, anders wil die hele Suid-Afrika hier gaan vakansie hou.
Ruwaida B. - 2nd January 2018
staying in Mossel Bay
Nice beaches.
Jeanette V. - 2nd January 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Danabaai is lekker stil, net die wind het erg baie gewaai.
Ronel S. - 2nd January 2018
staying in Boggoms Bay, Mossel Bay
Boggomsbaai is baie rustig en die mooiste see-uitsigte. Natuurskoon!
Maynette D. - 1st January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year.
Hannes E. - 1st January 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Ons was net een nag daar, maar was baie rustig en beeldskoon uitsigte. Ek speel nie gholf nie, maar kan dink dat dit 'n baan is wat op enige speler se lys moet wees om te speel.
Janet V. - 31st December 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie lekker gesinstrand!
Lulu T. - 31st December 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker veilige vakansieplek vir gesinne en families en mooi skoon met moderne geriewe.
Orrmay G. - 30th December 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker vakansieoord.
Riaan E. - 29th December 2017
staying in Mossel Bay
Rustig en lekker vakansie dorp.
Pierre V. - 27th December 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Way too crowded during December.
Edith D. - 27th December 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Dis baie mooi en hulle het allerande shuttle dienste en die personeel is baie vriendelik en professioneel. Die strand wat hulle adverteer is baie klein, Oesterbaai, en mens kan nie regtig daar swem nie. Moet maar uit die estate ry om te gaan swem. Baie veilig en stil! So mooi met gholfbaan en see wat mens by jou kamervenster sien! Hulle kyk baie mooi na die estate en dis eintlik lekker dat daar geen karre kan ry nie.
Melane B. - 25th December 2017
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Ons eerste keer in Danabaai, dit was ongelooflik mooi, en ons het geen druk van vakansiegangers ervaar nie. Dit só skoon en prentjie mooi. Ons het tot een oggend 'n klomp dolfyne gesien.
Johan V. - 25th December 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Die lekkerste plek ooit.
Liana D. - 24th December 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ek is mal oor Hartenbos en verkies dit as eerste bestemming vir swem en surf! Die seewater is baie warm.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com