Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1799 reviews.
Jacob Casper C. - 15th November 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Ideale vakansie verblyf in Mosselbaai. Pragtige uitdagende gholfbaan, klubhuis en SPA. Naby groot inkopiesentrums, gym, Hartenbos en Diaz waterwêreld.
Joseph V. - 14th November 2017
staying in Vlees Bay, Mossel Bay
Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie.
Cliff R. - 13th November 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Mooi skoon dorp met puik paaie wat goed gemerk is.
Ferdi V. - 13th November 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Een van die mooiste see-bestemmings vir 'n gholfspeler.
Alfonzo K. - 6th November 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige plekkie. Goed vir gesinsvakansies. Het goeie diens oral gekry.
Nadia V. - 2nd November 2017
staying in Boggoms Bay, Mossel Bay
Klein, maar mooi.
Jeanine K. - 1st November 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Sal weer kom as die geleentheid hom voordoen.
Renette V. - 31st October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon.
Johannes R. - 30th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die personeel in die besighede is baie vriendelik. Dit laat mens welkom voel. Iets wat ek in sommige van die kusdorpe nie ervaar het nie.
Meesha V. - 29th October 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
As jy luuksheid wil ervaar is hierdie die plek.
At V. - 26th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Lekker plek by die see.
Ronnie D. - 25th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Eetplekke en ander besighede is lekker stapafstand vanaf blyplek.
Elmarie B. - 24th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie netjiese gasvrye dorp wat goed doen vir toeriste. Baie beïndruk.
Yusuf A. - 23rd October 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
.
Jaques A. - 23rd October 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie rustig en sal definitief weer daar kuier.
Tertia Scholtz S. - 22nd October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Heerlike vakansiebestemming alhoewel dit baie duur is en oor Desember-vakansies amper te besig.
Carl P. - 21st October 2017
staying in Mossel Bay
Kusdorpie wat elke keer jou hart steel wanneer jy daar is.
Jannie N. - 21st October 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Sal dit definitief aanbeveel, dis baie baie mooi daar.
Hilton L. - 20th October 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Beautiful.
Neil M. - 18th October 2017
staying in Mossel Bay
Asemrowend.
Leonie A. - 18th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
My hart lê in Hartenbos. Sal dit graag my tuiste wil maak.
Ellenor P. - 17th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Good place to relax and enjoy the sea side.
Retha R. - 15th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Verseker een van die mooiste en lekkerste plekke.
Peet S. - 14th October 2017
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Pragtige plek!
Gert V. - 12th October 2017
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Baie rustige dorp weg van die besige Mosselbaai en Hartenbos.
Ava A. - 11th October 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Stop long enough to chat with the locals and other visitors, it makes for a wonderful experience. If what you want is not on the menu, try something different or ask the friendly staff if they can recommend somewhere else. Santos Express will see us again in 2018, we are planning to make it an annual family event.
Samanta V. - 11th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Gaan definitief aansluit by die ATKV. Uitstekende gesinsbestemming.
Rikus V. - 10th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die nuwe opgraderings lyk regtig baie goed.
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!
Marita D. - 9th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
So lekker Afrikaans!
Gabriel A. - 8th October 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Ongelooflik mooi.
Gideon Jakobus C. - 8th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Altyd lekker om in Hartenbos te kuier. Mooi en skoon.
Alicia B. - 8th October 2017
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Rustige, pragtige kusdorp.
Hannes L. - 7th October 2017
staying in Mossel Bay
Lekker aktiwiteite!
Daniel M. - 7th October 2017
staying in Mossel Bay
Baie skoon dorp met natuurlike skoonheid en mooi strande.
Frans V. - 7th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Lieflike plek! Lieflike mense. Ons hoor altyd rillerstories hoe duur kruideniersware by die see is, maar het dit glad nie so ervaar nie. Die kruidenierswinkel was met baie dag tot dag aankope goedkoper as wat ons in Pretoria betaal. En die lekkerste was dat ons ons taal kon praat in Hartenbos!
Niekie S. - 7th October 2017
staying in De Nova, Mossel Bay
Dis baie veilig.
Jacqued E. - 7th October 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Nog altyd 'n netjiese plek.
Skhumbuzo N. - 4th October 2017
staying in Mossel Bay
No words are enough to express the joy and happiness we had from the time we arrived to the time we left. Everything was on point and actually it was more value for what we had paid for.
Sarette P. - 4th October 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com