Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1821 reviews.
"Ons was mal oor Diaz-strand, Mosselbaai en Hartenbos. Die ding wat ons die meeste opgeval het is hoe vriendelik almal daar is. En oral waar mens gaan is dit skoon en netjies. Ons gaan vir seker weer daardie kant toe in die nabye toekoms!"
"'n Ongelooflike netjiese, skoon dorp met die vriendelikste mense. Het baie tuis gevoel."
"Die dorp is baie skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Ons is vriendelik en professioneel bedien by alle winkels en eetplekke."
"Mosselbaai bevat als wat 'n vakansieganger benodig. Infrastruktuur is nog goed en dorp is skoon."
"Kuier al jare daar met goeie weer en baie om te doen. Net die verkeer kan erg wees as jy op verkeerde tye op die pad is."