Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.74 out of 5 based on 1425 reviews.
Sean P. - 8th May 2017
staying in Mossel Bay
Nice seaside town.
Sidney P. - 8th May 2017
staying in Mossel Bay
Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan.
Annette C. - 6th May 2017
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is ons gunstelingdorp. Ons probeer elke paar maande vir 'n paar dae daar tuisgaan.
Andre V. - 5th May 2017
staying in Mossel Bay
Ons het lekker gekuier en 'n paar keer lekker uitgeëet. Hier is uitstekende eetplekke. Ons het ook die waterglybane besoek in Hartenbos. Mosselbaai is ook goed geleë vir 'n vinnige wegglip na George- en Knysna-omgewing. Ons was redelik buite seisoen, so die verkeer was nie te erg nie.
Almarie V. - 3rd May 2017
staying in Mossel Bay
Ons is van Bela-Bela en, glo my, Mosselbaai is "WOW". Dis baie skoon en definitief veilig om in rond te beweeg.
Ausha S. - 2nd May 2017
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is fantasties en sal enige tyd terugkom.
Gail D. - 24th April 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Mosselbaai was nog altyd een van my gunstelingplekke. Sal beslis weer wil gaan
Riaan D. - 23rd April 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Goed. Dorp was netjies en skoon. Daar was genoeg besighede en eetplekke.
Robin M. - 21st April 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Baie pragtige dorp.
Chane J. - 20th April 2017
staying in Mossel Bay
Lekkerste seekos.
Rika D. - 20th April 2017
staying in Mossel Bay
'n Stukkie paradys.
Belinda B. - 19th April 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Was wonderlik.
Stephanie L. - 18th April 2017
staying in Mossel Bay
Wonderlike plek.
Laurette L. - 18th April 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi en skoon.
Elna P. - 17th April 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Dis so gerieflik naby alles.
Monica B. - 16th April 2017
staying in Mossel Bay
Beautiful, alles is so mooi en skoon. Vreeslike vriendelike mense. Als asemrowend mooi!
Salome S. - 12th April 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Lekker strand.
Pieter V. - 3rd April 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Mens voel so tuis!
Elmarie D. - 24th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtige skoon area!
Marisca V. - 24th March 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie kinder- en gesinsvriendelik en dit kom veilig voor.
Colette M. - 23rd March 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Pinnacle Punt is 'n pragtige bestemming.
Pieter D. - 23rd March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Baie mooi.
Martin G. - 22nd March 2017
staying in Mossel Bay
Skoon, wonderlike klimaat.. Beslis 'n uitstekende vakansiedorp.
Karen V. - 21st March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie sentraal.
Francois M. - 20th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Ek is self nie 'n gholfspeler nie, maar ek is seker gholfspeler sal dit baie gerieflik vind om in die landgoed oor te bly.
Stan O. - 20th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Vir enigiemand om dit self te ervaar.
Andrè S. - 19th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Gholfer se droom.
Gerhardus G. - 18th March 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi bestemming.
Susan P. - 15th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Ons was al verskeie kere daar ... 'n mens weet wat jy gaan kry!
Lelani D. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi en skoon! Vriendelike mense en skoon strande.
Willie F. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mooi uitsig. Rustig en ontspanne omgewing.
Mervan D. - 24th February 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties.
Tracy B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay
Lieflike vakansiebestemming en natuur.
Nadya B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe.
Gerald K. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr.
Jan-hendrik F. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet.
Ansophie N. - 20th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Oulike area.
Linda B. - 16th February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie!
Mandy B. - 12th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtig!
Alan F. - 6th February 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Een van die beste in die land.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]