Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.75 out of 5 based on 1588 reviews.
. - 7th September 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie goeie area om in te bly.
. - 5th September 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Santos Express het nie beheer oor besoekers aan die strand nie, so stilte is nie gewaarborg deur die nag nie
. - 22nd August 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Lekker strande en goeie swemplek.
. - 22nd August 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Sal dit vrylik aan ander aanbeveel!
. - 20th August 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Lieflike strand.
. - 18th August 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Ons het gegaan om te rus. Buite seisoen is al die swembaddens en supertubes toe. Ons het meer op die strand geloop en gery om walvisse te kyk.
. - 16th August 2017
staying in Mossel Bay
Daar is baie om te sien en te doen en is 'n baie mooi deel van ons land.
. - 14th August 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi plek, goed ingerigte en veilige winkelsentrums.
. - 13th August 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie lekker strand.
. - 8th August 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Dis is seker een van Mosselbaai se mees aangename gebiede.
. - 7th August 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!
. - 2nd August 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Beeldskoon.
. - 1st August 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Indrukwekkend.
. - 31st July 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Dis 'n pragtige, rustige, mooi strand!
. - 31st July 2017
staying in Mossel Bay
Ons is baie lief vir Mosselbaai en die omgewing. Die weer is fantasties!
. - 27th July 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Dis die plek om te wees - verhuis binnekort na die omgewing!
. - 26th July 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Santosbaai is mooi, maar dit is niks buiten die gewone in vergelyking met ander strandareas wat ek aan gewoond is nie. Die Santos Express was fenominaal.
. - 24th July 2017
staying in Mossel Bay
Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!
. - 23rd July 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly.
. - 23rd July 2017
staying in Mossel Bay
Dorp is baie skoon en pragtig omgewing en baie om te doen.
. - 23rd July 2017
staying in Mossel Bay
Heerlike bestemming en baie om te doen.
. - 19th July 2017
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier.
. - 18th July 2017
staying in Mossel Bay
Vleesbaai & Gouritz - 10 sterre.
. - 13th July 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Lieflike strand.
. - 11th July 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi en skoon.
. - 10th July 2017
staying in Mossel Bay
Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het.
. - 7th July 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Langeberg winkelsentrum is baie naby - met alle winkels waaraan jy kan dink.
. - 4th July 2017
staying in Mossel Bay
Heerlike vakansiebestemming.
. - 29th June 2017
staying in Mossel Bay
Altyd lekker daar.
. - 27th June 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtige uitsig vanuit die trein.
. - 21st June 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
If you're a fan of golfing, spending a bit of money at the casino, eating some of the best burgers any golf clubhouse has to offer or just enjoy impressive landscapes where the lush green grass and wildlife meanders into the vast ocean, this is definitely the place to be. The staff are extremely friendly and helpful. Give it a try, even if none of the aforementioned particularly tickles your fancy. I can assure you, in time, Pinnacle Point will make you fall in love with its beauty and grace.
. - 17th June 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Dis pragtig en baie veilig en rustig daar!
. - 15th June 2017
staying in Mossel Bay
Ek geniet altyd Mosselbaai!
. - 31st May 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Uitstekende verblyf!
. - 31st May 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus.
. - 29th May 2017
staying in Mossel Bay
Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit.
. - 20th May 2017
staying in Mossel Bay
Fast developing coastal town with lots of potential and activities for everyone young and old. Very safe for late night strolls.
. - 15th May 2017
staying in Mossel Bay
Een van beste vakansiebestemmings in Suid Afrika: lieflike weer, mense, ens.
. - 15th May 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie.
. - 13th May 2017
staying in Mossel Bay
Sal enige tyd hierheen kom.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]