Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.75 out of 5 based on 1620 reviews.
. - 8th May 2016
staying in Mossel Bay
Ons is baie geïntereseerd in geskiedenis en argitektuur. Dit sou nogal gaaf gewees het om 'n begeleide toer van die dorp te kon hê. Was by die museum. Daar is egter so baie ander goed in Mosselbaai, wat besoekers nie van weet, en gevolglik nie sien nie.
. - 6th May 2016
staying in Mossel Bay
'n Ware paradys.
. - 6th May 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Natuurskoon onvergeetlik mooi.
. - 30th April 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n moet sien.
. - 15th April 2016
staying in Mossel Bay
Ideale vakansie en aftree bestemming.
. - 11th April 2016
staying in Mossel Bay
Mooi skoon en pragtige kuslyn was van die hoogtepunte vir ons.
. - 8th April 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Rustige area.
. - 8th April 2016
staying in Mossel Bay
Wonderlike vakansieplek veral vir tieners.
. - 6th April 2016
staying in Mossel Bay
Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook.
. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel.
. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Breathtaking.
. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Ons gaan daar aftree, mal oor die plek!
. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay
Baie veilig.
. - 1st April 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Fantastiese swemstrand, die beste in die hele Wes-Kaap! Altyd skoon, voel veilig.
. - 1st April 2016
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Ongelooflike plek!
. - 29th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Mooi en lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos.
. - 29th March 2016
staying in Mossel Bay
Dis regtig die besoek werd.
. - 29th March 2016
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Oorweeg dit om te verhuis na Mosselbaai.
. - 24th March 2016
staying in Mossel Bay
Verkeer raak baie erg en paaie is baie besig.
. - 23rd March 2016
staying in Mossel Bay
Lekker aftree plekkie!
. - 22nd March 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!
. - 21st March 2016
staying in Mossel Bay
Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie.
. - 16th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Baie sentraal om ander plekke te verken.
. - 15th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Dis lekker sentraal.
. - 10th March 2016
staying in Mossel Bay
Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend.
. - 8th March 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Voorbaai is 'n goeie vakansiebestemming.
. - 27th February 2016
staying in Mossel Bay
Dit is 'n plek wat mense moet besoek.
. - 24th February 2016
staying in Mossel Bay
Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls.
. - 24th February 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie.
. - 19th February 2016
staying in Mossel Bay
Wonderlike klimaat!
. - 13th February 2016
staying in Mossel Bay
Love Mosselbaai. Sal altyd teruggaan soontoe.
. - 12th February 2016
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Voorbaai is rustig en naby aan Mosselbaai.
. - 8th February 2016
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Dit is aangenaam om tydens seisoen tyd in Mosselbaai te kuier, lekker besig en sentraal as jy wil ry.
. - 8th February 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
. - 28th January 2016
staying in Mossel Bay
Buite seisoen is dit 'n lekker plek, maar in seisoen tyd 'n nagmerrie.
. - 18th January 2016
staying in Mossel Bay
Lekkerste plek in die land.
. - 16th January 2016
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is underrated. We were extremely surprised to see how Mossel Bay has developed over the years. We will definitely be back.
. - 14th January 2016
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is enige vakansieganger se droom vakansieverblyf.
. - 13th January 2016
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Mooi, skoon strand.
. - 12th January 2016
staying in Mossel Bay
Great holiday destination.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]