Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.75 out of 5 based on 1588 reviews.
Cathy J. - 11th September 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is ’n vriendelike en gasvrye vakansiebestemming.
Ilana S. - 10th September 2021
staying in Mossel Bay
Pragtig!
Frans B. - 8th September 2021
staying in Mossel Bay
Netjiese dorp met baie mooi see-uitsigte.
Bernadine A. - 7th September 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is baie mooi.
Johan L. - 7th September 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n uitstekende toerismebestemming en die ligging fantasties vir reisigers vanaf Kaapstad per pad of reisigers wat invlieg via George. Baie om te doen en te sien.
Liezel P. - 6th September 2021
staying in Mossel Bay
Het ook baie van die seelug gehou.
Johan E. - 6th September 2021
staying in Mossel Bay
Puik weer met wonderlike natuur.
Kallie B. - 6th September 2021
staying in Mossel Bay
Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies.
Annemarie B. - 5th September 2021
staying in Mossel Bay
Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte.
Leandri B. - 4th September 2021
staying in Mossel Bay
Soveel vir die kids om te doen en baie rustig buite seisoen.
Christine W. - 3rd September 2021
staying in Mossel Bay
Lekker vakansiedorp. Baie om te doen.
Marthie D. - 26th August 2021
staying in Mossel Bay
Baie om te doen - ook in die omgewing. Pragtige, skoon dorp.
Lizelle D. - 26th August 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is een van die mooiste kusdorpe in Suid-Afrika.
Jacoba D. - 25th August 2021
staying in Mossel Bay
Ek hou baie van Mosselbaai. Dit is my gunsteling-dorp en ek hou van die veiligheid vir toeriste.
Yusuf S. - 24th August 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n baie skoon dorp.
Leonard M. - 23rd August 2021
staying in Mossel Bay
Dis altyd 'n belewenis om te aanskou.
Anthea V. - 23rd August 2021
staying in Mossel Bay
Baie mooi vakansieplek. Geniet elke trip wat ek daar is.
Mauritz A. - 23rd August 2021
staying in Mossel Bay
Veral as jy gholfspeel.
Rianique L. - 22nd August 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n ongelooflike plek! Ons het in ons week daar so verlief op die plek en die mense geraak. Daar is so baie geskiedenis in Mosselbaai en so baie om te doen en leer, die strande is perfek vir swem en as jy nie daarvan hou nie kan jy so baie ander goed daar doen.
Janneke R. - 22nd August 2021
staying in Mossel Bay
Beveel sterk aan om in Kleinbrak te gaan swem in die somertyd.
Lanita M. - 20th August 2021
staying in Mossel Bay
The Zipline ride was amazing!
Will H. - 18th August 2021
staying in Mossel Bay
Die beste! Kom al jare daar en sal nêrens anders gaan vakansie hou nie.
Karen C. - 18th August 2021
staying in Mossel Bay
Als loop net reg in Mosselbaai! Die beste munisipaliteit. Dorp van die Jaar, beste weer in die wêreld met lekker warm see. Wat meer wil 'n mens hê? In Mosselbaai waardeer en sien ons net meer God se skeppingswerk raak. Die mooiste sonsopkoms en sonsondergange! Mosselbaai sit jou net in 'n ander klas van lekker wil lewe en die lewe waardeer en geniet. Ons woon in Worcester, maar ek is op die Mosselbaai Facebook Groep 'n lid. So kry ek al die nuusgebeure, mooiste foto's en wat om nog te doen en plekke te sien se inligting. Ons as gesin is verslaaf aan Mosselbaai.
Tanya B. - 18th August 2021
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is beautiful.
Mandy M. - 18th August 2021
staying in Mossel Bay
Hemelse dorp.
Silo V. - 17th August 2021
staying in Mossel Bay
Lekker om in Mosselbaai te kuier buite seisoen. Skoon en veilig met oulike restaurante.
Emil B. - 17th August 2021
staying in Mossel Bay
Die skoonste en bes-bestuurde dorp in die land.
Annemarie V. - 16th August 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is puik. Was, is en sal altyd 'n baie lekker plek bly om vakansie te gaan hou. Daar is verseker nie nog so 'n plek in die land of langs die see soos Mosselbaai nie. Registrasie CBS staan verseker vir "Come Back Soon"!
Jason L. - 16th August 2021
staying in Mossel Bay
Als is naby en dis heerlik om op 'n Saterdag te gaan uitry.
Annemarie P. - 14th August 2021
staying in Mossel Bay
Lieflike wêreld.
Priscilla M. - 12th August 2021
staying in Mossel Bay
Beautiful beach ,hiking, Zipline. Nice place to visit.
Ronel V. - 11th August 2021
staying in Mossel Bay
Baie lekker resturante en klein interessante winkeltjies om jou vir ure besig te hou.
Carlo B. - 11th August 2021
staying in Mossel Bay
Dit was my vakansiebestemming as 'n klein seuntjie, so dit sal altyd 'n spesiale plek vir my wees.
Mart J. - 11th August 2021
staying in Mossel Bay
Wonderlike vakansiebestemming.
Magda M. - 10th August 2021
staying in Mossel Bay
Ons is mal oor Mosselbaai, gaan ten minste 2 keer per jaar soontoe.
Roland B. - 10th August 2021
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is a common holiday destination for us and we always enjoy our trips down there.
William D. - 10th August 2021
staying in Mossel Bay
Eerstewêreld.
Hannes K. - 9th August 2021
staying in Mossel Bay
Die paradys van die Tuinroete.
Lizelle D. - 9th August 2021
staying in Mossel Bay
Die beste vakansiedorp ooit.
Francois V. - 3rd August 2021
staying in Mossel Bay
Ons gunsteling-vakansieplek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]