Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1799 reviews.
Jacques B. - 18th November 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n mooi area en is goed geleë. Mense is vriendlik. Sal die area aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.
Maggie S. - 17th November 2015
staying in Mossel Bay
Dit is 'n heerlike plek om heen te reis met baie besienswaardighede.
Cobus S. - 11th November 2015
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Uitstekend.
Wouter S. - 11th November 2015
staying in Mossel Bay
Lekker!
Martien S. - 10th November 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen.
Joggie D. - 10th November 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Daar's nie beter nie!
Nathalie M. - 10th November 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is beslis 'n goeie vakansie plek en is so rustig en sentraal geleë vanaf baie ander dorpe.
Bob W. - 6th November 2015
staying in Mossel Bay
Die omgewing se natuur is pragtig.
Celna F. - 5th November 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Baie mooi en stil plekkie.
Terence L. - 30th October 2015
staying in Mossel Bay
Not much to do.
Maggie V. - 28th October 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Rustige stranddorpie, naby Mosselbaai en ander vakansieplekke.
Magda K. - 27th October 2015
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die omgewing baie netjies en skoon, regtig 'n plesier vir die oog.
Annette F. - 23rd October 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Lekker stil dorpie en baie veilig.
Melissa G. - 22nd October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Wished I could have stayed longer.
Hannes M. - 20th October 2015
staying in Mossel Bay
Mosselbaai het iets vir elkeen. Sal altyd 'n gewilde vakansie bestemming vir ons wees.
Engelie V. - 19th October 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Danabaai is die perfekte vakansie plek met kleinkindertjies of as jy wil rustigheid hê. Die klimaat is baie stabiel en die strande is ongelooflik netjies. Danabaai is 'n privaat dorpie wat oor alle nodige winkeltjies beskik (van 'n OK Foods tot 'n wassery). Baie oulike dorpie.
Breggie V. - 15th October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is my tweede tuiste!
Sonja V. - 14th October 2015
staying in Mossel Bay
Ek is mal oor Mosselbaai. Iets vir elkeen om te doen en so baie jy voel jy sal weer moet gaan want jy kon nie by alles uitkom wat jy wou doen nie.
Jeanette N. - 12th October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie besige strandoord.
Deon D. - 11th October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos sien my definitief weer, mits ek by Me Time, kan plek kry. Fantastiese plek - sentraal geleë sodat jy in 'n radius van ongeveer 60km menig bekende toeriste aantreklikhede kan besoek.
Sunette N. - 8th October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Dis 'n pragtige plek. Het verlief geraak op Hartenbos vir verskeie redes, maar baie goeie indruk gekry met die inry in Hartenbos in. Sal definitief Hartenbos weer en weer wil besoek.
Marianne H. - 7th October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige omgewing en vriendelike mense.
Celeste P. - 5th October 2015
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Uitstekend!
Johan B. - 2nd October 2015
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Die gasheer is 'n baie aangename persoon.
Mervyn T. - 1st October 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Great beach and walkways.
Bronwyn K. - 29th September 2015
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is just another experience on the whole. Calm, relaxing and a beautiful destination.
Petrus H. - 23rd September 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
World class destination.
Martin A. - 11th September 2015
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Baie lekker uitsig en baie om te doen. Heerlike restaurante.
Lubuyo T. - 10th September 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
I have recommended Lekkeslaap to my other friends and they managed to get accommodation at the last moment. Ek het lekke gebly en lekke geslaap. Totsiens tot volgende vakansie.
Cherise L. - 5th September 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Naby aan als en genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het.
Anita F. - 4th September 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ons geniet Hartenbos altyd.
Kobus M. - 2nd September 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos - die Engelse taal het 'n lekker woord - "fabulous!"
Paula S. - 23rd August 2015
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
David O. - 22nd August 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige plek, en op die drumpel van Mosselbaai. Vir die wat wil "shop" is daar lekker inkopiesentrums, oorgenoeg eetplekke om van te kies en te keur, en dan is daar die pragtige stil strande ... hemels!
Johanlie K. - 21st August 2015
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Die strand is mooi skoon en dit gee 'n mens die gevoel van Hawaii.
Anne-marie N. - 21st August 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Dit is 'n fantastiese kuier dorp! Ek gaan Hartenbos beslis weer besoek.
Charmaine C. - 19th August 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Uitstekend!
Ben L. - 18th August 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die Natalse strande kan net nie vergelyk word met die skoon strande in Hartenbos nie. Ons is nou absoluut verlief op die Kaap !
Marzanne D. - 16th August 2015
staying in Mossel Bay
Lekker dorp met baie om te doen. Vriendelike mense en pragtige natuurskoon. Uitstekende strande.
Tom M. - 16th August 2015
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com