Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1799 reviews.
Nico J. - 15th April 2015
staying in Mossel Bay
Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou en meer van die plek wil sien.
Pieter & Janine C. - 15th April 2015
staying in Mossel Bay
Sal definitief weer terugkom.
Louis B. - 15th April 2015
staying in Mossel Bay
Baie vriendelike mense in die algemeen.
Vena M. - 14th April 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Danabaai is 'n pragtige kusdorpie, met 'n lieflike lang strand.
Carina D. - 14th April 2015
staying in Mossel Bay
Baie mooi plek. Ons het dit gekies omdat dit naby Oudtshoorn is, met die volstruisplase en die Kango-grotte.
Alco B. - 14th April 2015
staying in Mossel Bay
Puik visvangbestemming!
Andre D. - 12th April 2015
staying in Mossel Bay
Baie mooi dorp.
Georgia K. - 12th April 2015
staying in Diaz Beach, Mossel Bay
The best beach in whole SA.
Hesther V. - 10th April 2015
staying in Mossel Bay
Heerlike dorpie met baie restaurante en genoeg om te doen.
Dirk S. - 10th April 2015
staying in Mossel Bay
Ons het baie negatiewe gevoel gekry oor troeteldiere. Ons het 2 klein hondjies saam met ons gehad en oral was bordjies op dat honde nie toegelaat word nie. Ons bly in Kaapstad en hier ervaar ons nie dieselfde negatiwiteit teenoor troeteldiere nie.
Lita V. - 9th April 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos bly 'n fees!
Christelene S. - 9th April 2015
staying in Mossel Bay
The best place to go on your holiday.
Lappies L. - 7th April 2015
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Mosselbaai as toeristebestemming is sentraal geleƫ, baie om te doen en om te besoek in 'n 100 km radius. Sal altyd terugkeer Mosselbaai toe vir 'n vakansie!
Bets V. - 6th April 2015
staying in Mossel Bay
Ken H. - 30th March 2015
staying in Mossel Bay
A wonderful place to get away from the trials of life. Amazing people live there.
Johan V. - 29th March 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n fantastiese vakansieplek.
Susan S. - 24th March 2015
staying in Mossel Bay
Skoon en mooi plek.
Clive W. - 23rd March 2015
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Interesting history.
Willem E. - 22nd March 2015
staying in Diaz Beach, Mossel Bay
Baie lekker.
Annemieke Hengeveld A. - 20th March 2015
staying in Mossel Bay
Huis gezelliger maken.
Meliza P. - 19th March 2015
staying in Mossel Bay
Dit is 'n pragtige en wonderlike deel van ons land, wil sommer als in Gauteng verkoop en daarheen trek!
Mauritz D. - 18th March 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker vakansieplek met hope vermaak vir die kiddies.
Eddie S. - 18th March 2015
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is lekker naby George-lughawe, Mosselbaai het alles wat jy nodig het maar voel nie soos 'n groot dorp nie. Mosselbaai is goed geleƫ, ons kan daarvandaan elke dag uitry na die aangrensende vakansiebestemmings.
Marian V. - 8th March 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is baie sentraal as mens in die omgewing wil rondry.
Elphia P. - 6th March 2015
staying in Mossel Bay
My gunsteling wegbreek-naweekplek.
Celeste S. - 4th March 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die beste! 'n MOET-doen.
Connie B. - 4th March 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!
Johan B. - 2nd March 2015
staying in Mossel Bay
Die Mosselbaai Gholfklub is pragtig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam waar jy ook al gaan.
Louis D. - 27th February 2015
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Rustig, groter as verwag. Bokkies wat tussen huise wei skep baie aangename atmosfeer.
Michelle D. - 25th February 2015
staying in Mossel Bay
'n Moet-besoek in Mosselbaai is definitief Kaai 4 - baie lekker eetplek.
Ester H. - 19th February 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie gematigde klimaat, oulike kusdorpie, beskik oor alles wat jy in 'n groot stad sal kan kry. Hoef werklik vir niks terug te staan nie. Mense baie hoflik, bedagsaam en baie baie vriendelik. Sal beslis weer kom kuier in Hartenbos.
Andre B. - 13th February 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Tipiese vakansiedorp.
Andre B. - 13th February 2015
staying in Mossel Bay
A very pleasant surprise!
Susan W. - 12th February 2015
staying in Mossel Bay
Wonderlike vakansie-omgewing.
Kobie M. - 3rd February 2015
staying in Diaz Beach, Mossel Bay
Stil en rustig.
Chris D. - 2nd February 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n lekker bestemming.
Johaline S. - 31st January 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker vakansieplek met wonderlike, vriendelike mense.
Chris C. - 30th January 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die plek het my onmiddellik aangetrek en wanneer finansies dit toelaat, sal ek enige tyd daarheen verhuis! Nogmaals baie dankie aan LekkeSlaap.
Gishma J. - 27th January 2015
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is a friendly town with lots to do for adults and children. The beaches are clean and well kept and there are good eateries all around the shore. I also enjoy the quaint antique shops.
Piet P. - 23rd January 2015
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker plek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com