Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.

Mossel Bay

Sancor Selfsorg 1

"Mosselbaai sal altyd ons vakansieplekkie wees en dis maklik om te verken."

Mossel Bay

Park House Lodge

"Hou elke keer vakansie in Mosselbaai."

Mossel Bay

Harbour View Self-catering

"Lekker kuier dorp!"

Mossel Bay

Die Peens Vakansiehuis

"Lieflike area met baie besienswaardighede. Ons sal vir seker terug keer!"

Mossel Bay

Villa Palmera

"Fantastiese vakansiebestemming vir my & my dogter. Mooi, skoon see & strande. Winkels is naby, aktiwiteite is naby geleë. Baie om te doen."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Definitely would like to visit Mossel Bay again."

Mossel Bay

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Mosselbaai is pragtig en skoon, en ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."

Mossel Bay

Die Dolfyntjie

"Wil verhuis soontoe."

Mossel Bay

@ Katrien

"Mosselbaai bly ons hart se punt."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Pragtige plek met baie om te doen. Paaie in uitstekende kondisie en dorp is skoon en netjies."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"A very clean, peaceful and nice area indeed."

Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Mosselbaai is fantasmagories. Love die plek."

Mossel Bay

A' Maisonette

"Topklas-gholfbane, pragtige strande, heerlike restaurante en vriendelike mense."

Mossel Bay

Fonteine Park.

"Bietjie duur."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Sal weer Mosselbaai toe gaan vir vakansie."

Mossel Bay

Gouriqua at Mossel Bay

"Heerlike vakansie atmosfeer."

Mossel Bay

A Seaview 35746

"Verkeer is 'n bietjie van 'n kopseer oor Desember."

Mossel Bay

Villa Chanel No 11

"Een van ons gunstelingareas. Besoek dit al van 1999 af."

Mossel Bay

Linkside 1

"The seafood restaurants and tourist attractions are fantastic."

Mossel Bay

La Palma Flat 28

"Baie netjiese en skoon dorp. "

Mossel Bay

Linkside 1

"Wonderlike weer gehad. Pragtige swemstrande."

Mossel Bay

Avenues Guesthouse

"Ek love Mosselbaai."

Mossel Bay

Baystay

"Vriendelike mense en baie skoon. "

Mossel Bay

Parsie 1

"Mosselbaai is 'n fees."

Mossel Bay

Danabaai Ocean Views

"Mooi toeristedorp met baie om te doen."

Mossel Bay

Not so Bland

"Pragtige strande en lekker kuierplekke."

Mossel Bay

Sea View 18

"Mosselbaai is 'n heelike plek om te gaan swem en kuier, maar ek sal nie sommer weer in Mosselbaai self bly nie, eerder in een van die omliggende plekke soos Rheebok of Terniet. Mosselbaai is te besig en baie raserig na 12 in die nag."

Mossel Bay

Vista Bonita 51

"Altyd 'n wenner. "

Mossel Bay

Super Cool

"Sodra my dinge uitwerk, trek ek af Mosselbaai toe!"

Mossel Bay

Sommerso

"I love Mossel Bay."

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!