Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.74 out of 5 based on 1426 reviews.
Annake M. - 23rd March 2021
staying in Mossel Bay
Hartenbos en Mosselbasi bly die beste vakansie dorpe!
Karen D. - 23rd March 2021
staying in Mossel Bay
My man en seun het die Zipline gaan doen, dit is 'n moet op die lysie vir gaste!
Erika K. - 23rd March 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n uitstekende bestemming vir gesinne en families.
Jonathan J. - 23rd March 2021
staying in Mossel Bay
Love the area.
Vanessa S. - 22nd March 2021
staying in Mossel Bay
A beautiful and lovely area. Lots to see and a pleasant place for a getaway.
Piet H. - 22nd March 2021
staying in Mossel Bay
Baie om te doen, te sien. Zipline was heerlik!
Janetta I. - 22nd March 2021
staying in Mossel Bay
Had a meal at the Kingfisher. Fish Curry highly recommended.
Agostinho C. - 22nd March 2021
staying in Mossel Bay
Dit is tops!
Ian M. - 21st March 2021
staying in Mossel Bay
Very clean town.
Riaan O. - 20th March 2021
staying in Mossel Bay
Daar is genoegsame besienswaardighede en vermaak in Mosselbaai. Goeie ligging om ook uit te beweeg na plekke rondom Mosselbaai. Die strate en plekkies in en rondom Mosselbaai is mooi skoon en baie vriendelike mense.
Miranda E. - 19th March 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is kalm, baie mooi en het vriendelike mense. Beste plek om vakansie te kom hou. Ons het elke hoek en draai bewonder en baie geniet om al die strande te besoek. Santos Beach is ons gunsteling. Al die dae wat ons daar was was die see daar baie kalm gewees. Mosselbaai is baie skoon ook, veral die strate. Die lug is vars en die atmosfeer soos voedsel vir jou siel. Mosselbaai sal ons gesin beslis weer sien en dis ideaal om net bietjie van al die stress ontslae te raak daar en daar is heelwat om te doen.
Antoinette M. - 17th March 2021
staying in Mossel Bay
Die mooiste vakansieplek in SA, ons as gesin gaan al vir jare soontoe ek sal baie graag eendag daar wil gaan aftree, tot dan sal ons vir seker elke vakansie moontlik gaan kuier in die pragtige Mosselbaai.
Nico G. - 16th March 2021
staying in Mossel Bay
Heerlike see-vakansiebestemming.
Celeste Z. - 16th March 2021
staying in Mossel Bay
Baie om te verken en te gaan geniet, veral Hartenbosch.
Lee-anne V. - 15th March 2021
staying in Mossel Bay
Baie rustig en veilig.
Justine H. - 15th March 2021
staying in Mossel Bay
Goeie toeriste aantreklikhede in dorpie.
Pieter D. - 15th March 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is die wonderlikste plek op aarde. Netjies, skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Anthea T. - 15th March 2021
staying in Mossel Bay
Die mooiste plekkie om te kuier.
Elize T. - 14th March 2021
staying in Mossel Bay
Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus.
Rita F. - 14th March 2021
staying in Mossel Bay
Lieflike, skoon dorp met wonderlike gasvrye en vriendelike mense.
Esther P. - 14th March 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees.
Frik C. - 13th March 2021
staying in Mossel Bay
Heerlike gholf gespeel en langs die see gestap. Eetplekke is gerieflik naby en winkels is goed toegerus.
Madelein S. - 13th March 2021
staying in Mossel Bay
Skoonste dorp in Suid-Afrika.
Ann V. - 13th March 2021
staying in Mossel Bay
Heerlike area vir woon en vakansie hou.
Lee-ann J. - 12th March 2021
staying in Mossel Bay
Wat ’n lieflike plek! Wil baie graag daar vestig.
Lorraine V. - 11th March 2021
staying in Mossel Bay
I want to stay there permanently.
Ryno D. - 10th March 2021
staying in Mossel Bay
Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis.
Louise V. - 9th March 2021
staying in Mossel Bay
Lekkerste vakansiebestemming.
Mandy D. - 8th March 2021
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is beautiful as always.
Carol P. - 8th March 2021
staying in Mossel Bay
Die mooiste baai.
Jan B. - 8th March 2021
staying in Mossel Bay
Baie lekker plek.
Curtley J. - 8th March 2021
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansiebestemming.
Quanita B. - 8th March 2021
staying in Mossel Bay
Very nice holiday destination.
Sophia M. - 6th March 2021
staying in Mossel Bay
Besienswaardighede nie goed geadverteer, bv. Edenbrouerye. Op Facebook, Google Maps maar geen naamborde Toerisme-inligting weet nie van hulle nie. Dorp baie skoon.
Frank G. - 5th March 2021
staying in Mossel Bay
Sal my gou weer sien, het baie lekker vakansie gehou.
Otto K. - 4th March 2021
staying in Mossel Bay
Vriendelike mense en sekerlik die skoonste dorp in die land.
Karen K. - 1st March 2021
staying in Mossel Bay
Baie sentraal geleë op die Tuinroete. Uitstekende restaurante en besienswaardighede. Pragtige, skoon dorp met die mooiste ou geboue.
Collin K. - 1st March 2021
staying in Mossel Bay
Mooi plek, definitief.
Riaan S. - 1st March 2021
staying in Mossel Bay
Die beste plek!
Ania N. - 26th February 2021
staying in Mossel Bay
We love Mossel Bay and especially Diaz, always nice to go there. Beautiful place!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]