Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.

Mossel Bay

Sandstone Manor

"Pragtige dorpie! Sal graag hier wil bly!"

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Just love Mosselbaai - our home away from home! Our hearts stayed behind."

Mossel Bay

Beth-El

"Baie om te sien en om te doen. Sowaar 'n toeriste-aantreklikheid."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Baie restaurante te kies en te keur. Netjiese, skoon strate. Met speelplek vir 'n woelige 5-jarige by die punt."

Mossel Bay

C-View

"Wonderlike plek."

Mossel Bay

C-View

"Baie besienswaardighede."

Mossel Bay

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Daar is baie te doen en te sien in die Mosselbaai area. Die restaurante, veral The Sea Gypsy en La Perron Visskerm was uniek en die kos heerlik."

Mossel Bay

Tranquility Sea Cottage

"Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies."

Mossel Bay

Villa @ 35

"Fantastiese plek, pragtig, mooi en vriendelik."

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Love Mosselbaai."

Mossel Bay

Die Blou Skulpie

"Mosselbaai is pragtig skoon. Alles in plek en duidelik goeie munisipale bestuur."

Mossel Bay

Hartenbos Bydiesee

"Bietjie min winkels. ’n Speletjiesentrum vir kinders sal goed wees."

Mossel Bay

De Branders Nr 48

"Ek besoek Mosselbaai al vir baie jare en het nog elke keer net lekker gekuier."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Het verlief geraak op die plek."

Mossel Bay

Ellis Self-catering 3

"Great met baie om te doen en te sien."

Mossel Bay

Sea-esta

"Swemstrande oor die algemeen skoon vanaf Mosselbaai tot by Hartenbos en daar is steeds wynkelders wat besoek kan word in die omtrek."

Mossel Bay

48 Baydunes On The Beach

"Verstaan nou waarom dit so 'n gewilde area is. Pragtige dorp met vriendelike mense en so skoon."

Mossel Bay

View On The 13th

"Pragtige skoon dorp met vriendelike mense. "

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Net die perfekte plek om te gaan ontspan en af te laai."

Mossel Bay

Villa @ 35

"Dis 'n vakansiebestemming wat ek definitief weer sal besoek."

Mossel Bay

Kango 25

"Always a fantastic place to visit."

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Daar is absoluut niks negatief aan Mosselbaai nie. Ons hou al baie lank daar vakansie gehou. Die skoonheid is besonders."

Mossel Bay

Bob Bouwer Seaview Apartment

"My 2de nuwe gunstelingvakansiebestemming naas Kaapstad."

Mossel Bay

Naby Genoeg

"Ek sal enige tyd weer in Mosselbaai kuier!"

Mossel Bay

Stokkiesdraai

"Mosselbaai is 'n lekker plek, sal definitief weer gaan vakansie hou daar."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Alles is goeie gehalte en naby mekaar. Dankie. Hooray Mosselbay."

Mossel Bay

Hart en Bos Strandhuis

"Mosselbaai is 'n pragtige plek. Daar is so baie om te sien en doen maar eenvoudig net nie genoeg tyd vir alles. Ek sal dit beslis aanbeveel."

Mossel Bay

Sea Breeze 65

"Mossel Bay is absolutely beautiful."

Mossel Bay

Pudumo 102

"Lekker vakansiedorp."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!