Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.

Mossel Bay

Baylight Accommodation

"I love Mossel Bay and it is such a clean town with very friendly people."

Mossel Bay

Hartenbos Bydiesee

"Sal dit vir enige persoon aanbeveel!"

Mossel Bay

Withuis

"Hartenbos en Mosselbaai bekend vir baie besienswaardighede en eetplekke."

Mossel Bay

La Palma Villas 11

"Puik bestemming."

Mossel Bay

MeTime Guest house & Self catering

"’n Lekker dorp, vriendelike mense en boonop praat baie mense Afrikaans."

Mossel Bay

Withuis

"Dis die beste plek om te ontspan."

Mossel Bay

De Branders 9

"Uitstekende vakansiedorp met baie aktiwiteite en sentraal geleë."

Mossel Bay

Innikol 38

"Baie netjiese en skoon omgewing. Alle geriewe is binne 5 minute se ry beskikbaar. Lekker, ontspanne, vriendelike atmosfeer."

Mossel Bay

SeaView Cottage

"Vriendelike mense en fantastiese weer."

Mossel Bay

Estoril 6

"Mosselbaai bly maar net 'n pragtige plek."

Mossel Bay

59 LongSantos

"Definitief die hartjie van die Suid-Kaap met 'n ryk geskiedenis en baie om te doen."

Mossel Bay

Pinnacle Point Edgebay

"There's still so much to do. Longest zip line 1.1km (great experience). Great gentle hiking trails like the Cape St. Blaize, Point of Human Origins. Incredible restaurants; Delfinos (relaxed), The Jackal and Cafe Gannet."

Mossel Bay

Tranquility

"Lekker vakansiedorp."

Mossel Bay

Hartenbos Holiday House

"Ons is lief vir die omgewening en daar is baie om te doen."

Mossel Bay

Estoril Villas Holiday Apartment

"Altyd goeie weer. Naby groot winkels."

Mossel Bay

SantoSea

"Plek om van te droom!"

Mossel Bay

Treklaer Lodge

"Daar is baie om te sien en te doen, vir diegene wat meer as net die see wil besoek is dit ideaal."

Mossel Bay

Flowerbox Selfsorg

"Was heerlik! 'n Mooi dorp en vriendelike mense. Die eetplekke was tops."

Mossel Bay

Allikreukel

"Baie mooi en skoon."

Mossel Bay

La Palma Villas 35

"Love Mossel Bay. We always stop over when travelling."

Mossel Bay

Portobelo 23

"Mosselbaai is pragtig met baie besienswaardighede."

Mossel Bay

Villa24 @ Riviera

"Pragtige dorp."

Mossel Bay

2 C’s

"Die restaurant op die seefront by die Punt is wonderlik!"

Mossel Bay

Sundowner Loft

"Restaurants. Beach. Hiking trail. Ziplining. Fun."

Mossel Bay

Bentonhof

"Ideale plek vir 'n wegbreek."

Mossel Bay

Beach Club 307

"My 2de woonplek. Ek kom jaarliks terug."

Mossel Bay

Hartenbos Self-catering Apartment

"Die nuwe glyspoor "Zipline 1.1km" is definitief iets om te probeer."

Mossel Bay

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Beste vakansie wegbreekdorp."

Mossel Bay

On the Rocks 2

"Baie om te doen in en om Mosselbaai en die Zipline was heerlik."

Page
Page 70 - Showing 2071 to 2100
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!