Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10163 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Getaway Bush

"Daar was verskeie kragonderbrekings sowel as wateronderbrekings. Die diens by die sleutelontvangs was ook baie onvriendelik en glad nie behulpsaam nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Semi Soet

"Die vriendelikste mense in die mooiste dorp."

Marloth Park, Mpumalanga

Bosaapie

"Dis so 'n mooi plek om net lekker rustig te gaan rus en die wild te bewonder. Ek sal daar bly as ek kon."

Marloth Park, Mpumalanga

Nyati Safari Bush Camp

"Dit was ons 1ste kuier in Marloth en was aangenaam verras deur die groot hoeveelheid wild in die park en die pragtige uitsig oor die rivier. Het dit baie geniet en sal definitief weer gaan."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Wild Fig

"Die grondpaaie is uiters swak en plek-plek onrybaar. Die winkel in Marlothpark is ook maar karig toegerus as jy dink hoeveel toeriste van dit gebruik maak."

Marloth Park, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."

Panorama Route, Mpumalanga

The Inn on Robbers Pass

"Baie te sien en te doen in die omgewing: watervalle, mooi dorpies en die Graskop Lift is besonders. Die paaie is egter in 'n swak toestand."

Marloth Park, Mpumalanga

Mongu

"Love die plek. Is ons aftreeplek."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Baie lekker kuierplek vir naweek."

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."

Marloth Park, Mpumalanga

Henne's Rest

"Slegte ekosisteem bestuur met oorbeweiding. Paaie in slegte kondisie. Andersins baie goed gelëe."

Marloth Park, Mpumalanga

Rhinos Rest

"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."

Marloth Park, Mpumalanga

Rinkhals Athule House

"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Baie lekker dorp met baie aktiwiteite."

Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest

"Ek wens ek kon daar gaan bly! Dis so mooi en het baie om te doen. 'n Paar goeie inkopiesentrums is ook maklik bereikbaar."

Sabie, Mpumalanga

Riverside Bungalows Sabie

"Baie potholes in en om Sabie."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Dis goed geleë vir 'n ou soos ek wat wil fietsry op paaie."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Sal beslis weer Sabie besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Die plek waar ek en my man graag en gereeld gaan vir ons wegbreektydjies!"

Hazyview, Mpumalanga

Cambalala Bushveld Retreat

"Hazyview se paaie is in 'n swak toestand. Daar is erosie-skade op groot gedeeltes van meeste paaie en pad merkers is vaag of afwesig. Die inkopiesentrums is gerieflik geleë."

Marloth Park, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Soos altyd was Marlothpark fantasties."

Page
Page 110 - Showing 3271 to 3300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!