Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10163 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Ons Kiene Huis

"Very good. Must upgrade security, day passes for workers."

Panorama Route, Mpumalanga

Hobbits Cottage

"Wow very nice, nature at its best, beautiful waterfalls."

Marloth Park, Mpumalanga

Bosbok Break Away

"Enjoyed the animals coming around to the house."

Marloth Park, Mpumalanga

3487 Steenbok

"Desember is baie besig en veral vanaf die 22ste raak dit te dol vir ons, maar dit was lieflik groen en ons het 'n groot verskeidenheid wild gesien. Dit bly maar 'n fantastiese plek om naby die natuur te kom. "

Marloth Park, Mpumalanga

Rustevre

"Ons kuier jaarliks daar en is mal oor die plek. "

Marloth Park, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Baie lekker gekuier en heerlike vakansie bestemming met die wildtuin om die draai."

Marloth Park, Mpumalanga

Villa Mio-Dor-y

"Marlothpark is 'n lekker vakansiedorp. Die winkels in Marlothpark het al die basiese benodighede. Dis heerlik om langs die rivier af te ry en die wild te besigtig in die Kruger. Al die wild in Marlothpark is ook 'n bonus."

Marloth Park, Mpumalanga

The Promised Land

"Marloth Park is a mini Kruger, where sometimes it isn't even necessary to go into the Kruger. We absolutely love going to our Kruger home."

Marloth Park, Mpumalanga

Buster's River Lodge

"Pragtige park en baie diere om te sien."

Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B

"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"'n Dorp van uiterstes en onverwagse hoekies van prag en gemak."

Hazyview, Mpumalanga

Sabaan Holiday Resort

"Besige toeriste-dorpie. Vreeslike baie om te doen. Moet nie na die mall gaan nie vieslik vuil en baie vol mense, kon skaars geloop het."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"In Dullstroom vind jy jouself. Die rustigheid en die mense wat daar bly laat jou altyd welkom voel. Sal definitief weer teruggaan, sonder om twee keer te dink. Dullstroom is definitief 'n vakansie-, sielvinding-bestemming."

Marloth Park, Mpumalanga

God's Grace

"Rustige omgewing om weg te breek van stad se gejaag en lawaai van die verkeer se geraas."

Sabie, Mpumalanga

Bush Bee Cabins

"Dit was 'n baie lekker stop voor ons wildtuin toe gaan, skoon dorp en mooi watervalle."

Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites

"Lekker naby die wildtuin, 8 km vanaf naaste hek Pabeni en 40 km vanaf Krugerhek. Baie lekker goedjies om te doen in die omgewing. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Sunset View

"We will be back to the area."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Puik geleë vir dag besoek aan Krugerwildtuin. Bespreek 'n eenheid met lugversorger! Marloth raak 38 to 43 grade in die somertyd."

Badplaas, Mpumalanga

Mountain View Retreat

"Klein, rustige dorpie met net die nodige daar."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Redelik sentraal, ons het die Krugerwildtuin, Hazyview Zipline en Dullstroom se Dunkeld country and equestrian estate en Nelspruit besoek."

Marloth Park, Mpumalanga

Linga Longa

"I just love the bush, ideal place for people that want to get away from every day life in a city."

Kingsview, Mpumalanga

Nossa Casa

"Sal weer teruggaan, nog baie om te sien."

Pilgrim's Rest, Mpumalanga

Mount Sheba, A Forever Lodge

"'n Vinnige besoek om die geskiedenis te herleef, maar atmosfeer van ou delwersdorp word oorheers deur vlooimark stalletjies. Die hotel is nog netjies en mooi - diens daar is baie vriendelik en hulle staan gereed om diens te gee."

Pilgrim's Rest, Mpumalanga

Pilgrims Hut

"Pelgrimsrus is besig om met 'n krag terug te kom na wat hy was en wat ons almal as kinders kon onthou. Ons was almal baie beïndruk, daar is meer as genoeg eet- en drinkplekke. Scotts cafe distillery in die middel van die bo- en onderdorp vir kos, drank en gasvryheid is 5-ster. Gaan maak ook gerus 'n draai in die onderdorp by die historiese vulstasie."

Page
Page 170 - Showing 5071 to 5100
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!