Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10163 reviews.

Barberton, Mpumalanga

Eagle's Nest

"Bigger and busier than we expected."

Dullstroom, Mpumalanga

Big Oak Cottages

"Bespreek vroegtydig by "Mrs Simpson" om teleurstelling te voorkom! Ons het dit ongelukkig te laat uitgevind."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Dit bly 'n pragtige omgewing waar jy graag wil terugkom! "

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Ons het spesifiek gegaan om die lift te ervaar, maar helaas elke keer as ons bel was die lift buite werking. Die tegnikus bly op pad, maar kon nie die lift aan die gang kry nie. Wat 'n jammerte."

Marloth Park, Mpumalanga

951 Geelvis

"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en dit was wow. Als wat die park ook aanbied was regtig lekker. Jy hoef nie eers ver te ry vir wat jy wil hê nie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Jy moet 'n natuurliefhebber wees."

Hazyview, Mpumalanga

Swallows House

"Die dorp is gerieflik naby baie ander besienswaardighede en het twee goeie winkelsentrums vir besoekers uit die stad. Meeste van die dele van die dorp waar ons gekom het, was vuil met rommel. Dis jammer."

Dullstroom, Mpumalanga

712 @ Rest

"Netjiese en skoon dorpie met lekker restaurante en ‘n rustige atmosfeer!"

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Simplicity Apartments

"Love Marloth Park. Very relaxing location."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kaapsche Hoop Gastehuis

"Ek sal die plek aan almal aanbeveel. Die natuurliefhebber se droom. Ek het my tydjie daar terdeë geniet."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kaapsche Hoop Gastehuis

"Vir ons mense daar buite wat graag in die veld gaan loop en die natuur waardeer en bewonder. Hierdie is vir jou. Lekker loo roetes vir die hikers, lekker geskiedenis en stories oor die Kaapsehoop. Ongelooflike uitsig oor die laeveldvallei. Iets wat julle moet sien."

Marloth Park, Mpumalanga

Granny's Place

"Die grondpaaie is in 'n baie slegte toestand. "

Piet Retief, Mpumalanga

Aloe Country Lodge

"Bedrywige groot dorpie met ´n goeie verskeidenheid winkels, restaurante en banke."

Hazyview, Mpumalanga

Kiepersol House

"Dit is 'n pragtige area, selfs tot in Sabie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Sprokie vir 'n Stadskind

"A beautiful place, please keep it as natural as it is. "

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"Mooi bome in sommige strate. Straatname is nie oral sigbaar nie en die sakekern lyk oud."

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Een aand se oorslaap is te min in Dullstroom om alles te geniet."

Marloth Park, Mpumalanga

Ndabushe Kruger Lodge

"Marloth Park kan net beskryf word as awesome!"

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Simplicity Apartments

"Eienaars baie vriendelik en lekker gesels by tye."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Pragtige besienswaardighede. "

Marloth Park, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Altyd lekker by Marloth! Sien uit na die volgende vakansie!"

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Die dorpie moet eerlikwaar hul straatnaambordjies op sit. Ons kon nie die pad kry waar ons moes afdraai nie a.g.v. die name wat nie daar was nie. Die eienaars van Muddlers Minnow moes ons fisies kom haal in die dorp. Beter selfoonsein is ook belangrik. My selfoon het geen sein gehad in die dorp nie en ek kon glad nie iemand bel om te sê ek was verlore nie."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"10/10 vir voëlkyk, vars lug en mooi natuur."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Baie lekker. Met baie diere."

Marloth Park, Mpumalanga

3875 Eagle

"Marlothpark is 'n wonderlike bestemming. Ek gaan elke jaar terug vir nog."

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!