Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10163 reviews.

Lothair, Mpumalanga

De Oude B&B

"Baie klein dorpie, maar naby Goliath’s footprint wat baie interessant is."

Panorama Route, Mpumalanga

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

"Dit is 'n groot jammerte dat die hysbak by Graskop-ravyn so baie buitewerking is."

Barberton, Mpumalanga

28 on Andrew

"Vriendelik, aangenaam en rustig."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Baie om te doen in die omliggende omgewing. Sentraal geleë en rustig. "

Marloth Park, Mpumalanga

Granny's Place

"Altyd lekker om te vlug van jou daaglikse lewe en in die natuur te wees."

Dullstroom, Mpumalanga

Suikerbekkie

"Die winkels se produkte is baie duur en die deurpad vol gate, het stadig gery en nogtans 'n pap band gekry. Inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Goed geleë, maar die huise is te na aan mekaar vir privaatheid."

Marloth Park, Mpumalanga

Tora Rona

"Meer streng veiligheid by hekke sal goed wees, baie rondlopers in hoofpad wat mens nie veilig laat voel nie."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Dit is 'n pragtige, rustige omgewing en daar is baie plekke om daar te gaan ontdek."

Sonheuwel, Mpumalanga

9 on Juanita

"Een van mooiste en rustige woongebied om te bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Time Cottage Dullstroom

"Sal dit aan enige iemand aanbeveel. "

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Sabie het nie so baie te sien, maar ons het wel Graskop besoek en was baie tevrede."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Weaver's Nest Restaurant and Country Inn

"Baie mooi dorpie net baie stil. Baie geskiedkundige tentoonstelling in die dorpie."

Sabie, Mpumalanga

BietjieSlaap

"It was awesome, pity about the mist though, but no one can help that. I'd never been there before and all I can say is, its now part of my soul."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Die mense wat bly en kuier in Marloth Park is so vriendelik, spontaan en bedagsaam. Die diere wat mens by die rivier sien en al die diere wat in die park by jou op jou stoep kom kuier is ongelooflik. "

Marloth Park, Mpumalanga

The Three Rondavels

"Marloth het 'n bekoring van sy eie. Die diere wat om jou beweeg en kuier is 'n voorreg en baie mak. Hekwagte is vriendelik en behulpsaam. Ons het die wildrit in en om Marloth sowel as Krugerwildtuin leersaam gevind saam met Kruger 5 Safari's wat in Marloth gebaseer is. Ons kan nie wag vir die volgende besoek nie! "

Dullstroom, Mpumalanga

Auldstone House

"Geniet dit anders is dit jou eie skuld. "

Wakkerstroom, Mpumalanga

Stroom-af

"Baie mooi toeriste plekkie."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Dis 'n moet om Graskop en omliggende dorpies te besoek. Dis regtig 'n paradys."

Dullstroom, Mpumalanga

Tarry-Stone Cottages

"Die regte plek met die skoonste lug. As jy wil wegkom van die stad se geraas en vuil lug."

Dullstroom, Mpumalanga

Berryfields

"Dis 'n dorp wat meer as een besoek nodig het!"

Marloth Park, Mpumalanga

Peace of Marloth

"I would only advise that they up the security. People should not just be able to drive into the Park without having some kind of verification. Map from the Park should be given out on arrival. Perhaps some kind of security tips should be given to the visitors. A person feels very relaxed and if not from SA you don't think of locking every door when going to bed The Park Security is trying their best to keep everyone safe."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Op Die Berg

"Have been there 5 times in 6 years, great weekend away."

Dullstroom, Mpumalanga

Makonde Lodge and Cottage

"Dorpie is baie duur, elke tweede winkel verkoop dieselfde goed, maar lekker vir 'n naweekbreek."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Die stilte en samesyn was waardeer."

Sonheuwel, Mpumalanga

Sunset View

"Definitely recommended for people going into Park. "

Malelane, Mpumalanga

Barnstormers Rest

"Stunning and scenic! "

Marloth Park, Mpumalanga

Place of Happiness

"Lekker plek om te ontspan en op te vang met familie en vriende."

Page
Page 183 - Showing 5461 to 5490
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!