Verified Reviews of Mtunzini

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mtunzini

Rated 4.29 out of 5 based on 55 reviews.
Roland R. - 1st May 2021
staying in Mtunzini
Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou.
Lindie H. - 12th April 2021
staying in Mtunzini
Pragtige dorp en veilig.
Heike V. - 16th February 2021
staying in Mtunzini
Mtunzini is an amazing destination to enjoy some great nature. We combined birding, beach day, great walks, mangrove trail and amazing food and it was really special. There is golf, boating and fishing as well which is not ours, but it is possible as well as various other watersport.
Alan T. - 6th February 2021
staying in Mtunzini
A good holiday destination with the availability of many outdoor activities.
Heidi B. - 31st January 2021
staying in Mtunzini
Birders paradise!
Anel V. - 13th January 2021
staying in Mtunzini
The beach is only accessible through the entrance of the nature reserve; which could be a hassle (i.e. no direct access from the town). However, the beach itself is very nice. The town is very small, with only a Spar for groceries (and a pharmacy and some small restaurants), but we were able to find everything we needed there (quite a nice break from all the crowded malls).
Venessa P. - 4th January 2021
staying in Mtunzini
Baie mooi lang strand. En die woude is baie mooi.
Regina B. - 3rd January 2021
staying in Mtunzini
Staproetes is baie mooi en lekker om te stap maar is nie goed gemerk nie bietjie meer bordjies en pyltjies sal help. Vir ons was dit baie verwarrend en moeilik om te volg. Die dorp word skoon en netjies gehou wat 'n pluspunt is. Personeel by die besighede is vriendelik. Sal beslis weer die omgewing besoek. Vir natuur en voëlkykers is dit n baie lekker plek om te wees.
Lindi M. - 2nd January 2021
staying in Mtunzini
Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!
Nicola R. - 21st December 2020
staying in Mtunzini
Daar is geen informasie oor die toeganklikheid van die strand nie en die feit dat jy moet betaal as jy na die lagoon of piekniekplek wou gaan. Daar is ook nêrens iets wat reëls rondom honde op die strand uitklaar nie.
Andy M. - 14th December 2020
staying in Mtunzini
Really nice place to visit.
Lindie H. - 15th October 2020
staying in Mtunzini
Lieflike mooi skoon plekkie. Rustig en baie stil. Aangenaam ontvang en behandel.
Fanie G. - 4th October 2020
staying in Mtunzini
Wat 'n wonderlike plek!
Khethiwe M. - 28th September 2020
staying in Mtunzini
Your town/city is quietly, neat and lovely.
Johanna R. - 27th September 2020
staying in Mtunzini
Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees.
Frieda D. - 21st September 2020
staying in Mtunzini
Strand is nie so toeganklik nie.
Ilse B. - 16th March 2020
staying in Mtunzini
Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap.
Neville B. - 3rd March 2020
staying in Mtunzini
Can't wait to go back.
Jacoba C. - 27th January 2020
staying in Mtunzini
Very nice place to stay.
Jean D. - 5th January 2020
staying in Mtunzini
Baie rustige lekker kuierplekkie.
Elizabeth V. - 22nd November 2019
staying in Mtunzini
Beautiful little town. Love all the trees and wildlife.
Andre M. - 24th September 2019
staying in Mtunzini
Pragtige omgewing - baie voëls en staproetes
Leigh-anne F. - 2nd August 2019
staying in Mtunzini
Fantastic for nature lovers! Friendly and beautiful people to boost.
Colleen N. - 25th June 2019
staying in Mtunzini
Ek sou dit aanbeveel. Behalwe vir die strand is daar pragtige staproetes. Vir die voëlkykers is Mtunzini 'n paradys. Heerlike eetplekke en ongelooflike vriendelike mense.
Jenny M. - 25th March 2019
staying in Mtunzini
Beautiful little village.
Sanmarie H. - 26th February 2019
staying in Mtunzini
Natuurskoon wat roep om verken te word.
Daryl B. - 7th February 2019
staying in Mtunzini
A quaint, peaceful village.
Fisayenziwe K. - 30th December 2018
staying in Mtunzini
Interesting place to visit on holidays, it's quiet with nice views and not packed beach.
Bonie M. - 10th December 2018
staying in Mtunzini
Friendly place.
Kobus V. - 23rd June 2018
staying in Mtunzini
Fantasiese dorpie! Vriendelike mense en lekker kos by die Buccaneers Pub!
Marita V. - 20th June 2018
staying in Mtunzini
Mtunzini is 'n voëlkykersparadys! Selfs in die Winter is dit 'n heerlike dorpie om te besoek.
Nolan A. - 31st May 2018
staying in Mtunzini
Uitstekende plek indien jy 'n rustige wegbreekvakansie met die gesin wil geniet.
Bittie S. - 16th April 2018
staying in Mtunzini
Vriendelike inwoners, skoon omgewing, pragtige natuurskoon.
Frikkie O. - 13th April 2018
staying in Mtunzini
Een van die mooiste dorpies in Suid Afrika.
Donna L. - 9th April 2018
staying in Mtunzini
Mal oor Mtunzini - dis pragtig en die gholfbaan is 'n moet.
Katya M. - 15th January 2018
staying in Mtunzini
Mtunzini is a stunning little coastal town where you can really unwind and escape from the rat race!
Egbert D. - 5th January 2018
staying in Mtunzini
Danksy omstandighede ons eerste besoek aan hierdie pragtige omgewing en dorp, met sy wonderlike natuurreservaat en groot en oop strand. Beslis 'n besoek werd!
Lizet W. - 16th December 2017
staying in Mtunzini
As jy lief is vir mooi natuur en hou van stap is dit n lekker bestemming. Die dorpie is skoon en rustig.
Michelle R. - 11th September 2017
staying in Mtunzini
Baie rustige dorpie met vriendelike mense. Net jammer die strand is so vuil.
James V. - 31st July 2017
staying in Mtunzini
If you are going to get away from the city life and do not expect any shops or malls, then this town is the place for you. You solely go here to visit family/friends for relaxation or to just spend time on the beach.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com