Verified Reviews of Munster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Munster

Rated 4.42 out of 5 based on 31 reviews.
Kathleen O. - 2nd March 2020
staying in Munster
Dit is baie bebos oorkant die straat van die huis en kothuis en dit maak mens effens onveilig voel.
. - 13th January 2020
staying in Munster
Skoon en veilig.
. - 7th January 2020
staying in Munster
Baie stil. Nie veel winkels nie, maar dit is baie mooi omgewing.
. - 7th January 2020
staying in Munster
Baie sentraal geleë tussen verskeie strande, en die natuurskoon is fantasties.
. - 5th November 2019
staying in Munster
Lekker stil en pragtige dorpie.
. - 30th September 2019
staying in Munster
Stil plekkie. Lekker uit die pad uit.
. - 9th July 2019
staying in Munster
Beautiful clean beach and quiet surrounding.
. - 2nd July 2019
staying in Munster
Die strand is pragtig, maar toiletgeriewe baie sleg.
. - 18th January 2019
staying in Munster
Baie mooi omgewing!
. - 6th January 2019
staying in Munster
The area is beautiful and quiet. Perfect for people who do not want to get caught up in the crowds in places like Margate.
. - 20th September 2018
staying in Munster
Die strand by Glenmore is fantasties en die omgewing pragtig, skoon en netjies waar jy ook gaan.
. - 17th September 2018
staying in Munster
Just get away and go to Port Edward and visit Kaja Vir Baja.
. - 5th September 2018
staying in Munster
Lovely, safe beach, nice walk from the house we stayed in. Child friendly and just awesome.
. - 24th July 2018
staying in Munster
It need a tourist information centre.
. - 24th June 2018
staying in Munster
Klein, rustige seedorppie.
. - 3rd May 2018
staying in Munster
Heerlike, stil en rustige omgewing en strande is nie oorvol nie. Sal definitief weer besoek.
. - 9th April 2018
staying in Munster
Baie lekker stil, maar naby genoeg aan attraksies.
. - 4th April 2018
staying in Munster
Peaceful area with everything one could need, definitely a get away destination.
. - 16th January 2018
staying in Munster
Dis regtig 'n mooi en rustige plek, en die mense is vriendelik.
. - 13th January 2018
staying in Munster
As jy opsoek is na rustigheid weg van die gejaag, is dit die plek vir jou!
. - 28th December 2017
staying in Munster
Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik.
. - 27th July 2017
staying in Munster
Pragtige skoon dorpie met die nodige winkels in die omgewing.
. - 23rd July 2017
staying in Munster
Munster is baie rustig en pragtig. Sekuriteit is egter 'n probleem.
. - 14th July 2017
staying in Munster
Munster is a very beautiful area. The beach is stunning and it's safe.
. - 27th August 2016
staying in Munster
Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster.
. - 15th January 2016
staying in Munster
Munster het nie 'n swemstrand nie so dis beslis nie 'n pluspunt nie, jy moet by Glenmore, Marina Beach, Trafalgar of na Leisure Bay gaan. Dit is wel 'n pragtige, rustige omgewing en ongerepte strand as jy wil gaan stap. Veligheid is elke dag maar 'n uitdaging soos wat dit in enige plek in Suid-Afrika tans is. Ons gaan al jare na die area hetsy in karavaan of verblyf. Dit bly altyd goeie bestemming en Munster is nou nog 'n opsie.
. - 3rd December 2015
staying in Munster
Munster is 'n lieflike, stil omgewing waar jy heerlik kan vakansie hou.
. - 10th March 2015
staying in Munster
Vir die individue wat opsoek is na 'n lekker restaurant om by te gaan eet, beplan maar 'n uitstappie na Ramsgate en meer noord. Ongelukkig is die keuses maar min.
. - 9th March 2015
staying in Munster
Wonderlike stapstrand met rustigheid en natuur wat mens nie meer sommer kry nie.
. - 20th December 2014
staying in Munster
Die natuur is wonderlik en die rustigheid is die aantrekkingskrag.
. - 28th August 2014
staying in Munster
Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]