Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Mykonos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mykonos

Rated 4.5 out of 5 based on 106 reviews.

Mykonos

Sunset Heights 71

"Wonderful, favourite holiday destination within a 2 hour drive from home."

Mykonos

Sailor's Cabin

"Absoluut fantasties, net jammer die verblyf daar is bietjie duur."

Mykonos

Kaliva 358, Langebaan Apartment

"Sentraal geleë. Vakansie-gevoel. Skoon met addisionele aktiwiteite ingesluit."

Mykonos

Musselpot

"Ons het die Griekse aand by Bosouki's Restaurant verskriklik geniet. Die plek ontleen hom aan baie pret en plesier. Sal weer soontoe gaan."

Mykonos

Club Mykonos Resort Langebaan

"Mykonos groei op jou!"

Mykonos

Strandlopertjie

"Weskus-juweel."

Mykonos

Sailor's Cabin

"Akkomodasie is sentraal geleë en bied die besoeker die geleentheid om Mykonos te ondervind in al sy fasette en geleenthede."

Mykonos

Azaria Self Catering

"This unit is not in Mykonos but on the outskirts, we thought this unit is much better than Mykonos despite their price, and was not very impressed with the "casino"."

Mykonos

Sailor's Cabin

"Regtig asemrowend mooi."

Mykonos

Kaliva 358, Langebaan Apartment

"Mykonos is 'n wonderlike oord vir gesinne met kinders. Daar is soveel om te doen en altyd te min tyd om by alles uit te kom."

Mykonos

Azaria Self Catering

"Miskien was ons net bietjie verdwaal, maar ons sou graag bietjie op die pragtige strandjie ons voete in die water wou sit, al was ons nie inwoners van die oord nie. Kan egter verstaan dat daar toegangsbeheer moet wees. Die restaurant wat ons besoek het, se kos was baie lekker, hoewel die diens bietjie stadig was - en die lewendige musiek elemente gelok het wat ons ete so effe bederf het. Verder bly dit 'n pragtige plek!"

Mykonos

Azaria Self Catering

"Dit is te besig vir my, maar lekker om te besoek."

Mykonos

Kaliva 592

"Club Mykonos kan doen met 'n goeie skoonmaak. Die geboue is vuil en daar vandat ons daar aangekom het tot ons weer vertrek het, het daar rommel rondgelê. Ons was 'n bietjie teleurgesteld met die instandhouding van die oord. Dis asof die plek effens sy sjarme verloor het."

Mykonos

Musselpot

"Geen woorde nie, uitstekend."

Mykonos

Kaliva 592

"Uitstekend! Met die uitbreiding en opknapping in Langebaan in geheel, is dit beslis 'n bestemming vir toeriste."

Mykonos

12 Mykonos Street

"Die area is pragtig, maar tensy daar 'n plek is waar 'n mens kan kla oor bure wat ontydig lawaai, sal ek nie weer in die area tuisgaan nie."

Mykonos

Azaria Self Catering

"Heerlike en pragtige plek."

Mykonos

Skiathos Bay

"Dit was aangenaam om dit te kon besoek, fantastiese plek."

Mykonos

Strandlopertjie

"Baie lekker eetplekke. "

Mykonos

Hummie’s Place

"Ons is mal oor dié plek."

Mykonos

Starfish Place

"Dit lyk asof Mykonos opknapping van sy eenhede benodig!"

Mykonos

Club Mykonos Resort Langebaan

"Kan lekker wees vir gesinne met kinders."

Mykonos

Mykonos Holidays @ Club Mykonos

"Die hele omgewing is mooi en bied baie aan en sommige advertensies gebruik die naam Mykonos, maar is nie gedeelte van die klub nie. Ek glo hulle is almal goeie waarde vir geld, maar persoonlik dink ek om 'n plek binne Club Mykonos self te bespreek maak die ervaring net ekstra spesiaal."

Mykonos

Kaliva 582 @ Club Mykonos

"Die resort is AWESOME!"

Mykonos

Skiathos Bay

"Dis 'n heerlike plek."

Mykonos

Azaria Self Catering

"Langebaan en Mykonos is een van ons gunsteling plekke om weg te breek van die stad. Sterkte verder met die padwerke wat tans aan die gang is. Glo die verbeterde pad sal sommer hope mense na julle dorpie lok."

Mykonos

Strandlopertjie

"Altyd 'n plesier om by Mykonos te kuier. Topklas!"

Mykonos

Skiathos Bay

"My gunsteling vakansie-plek. Dit sê alles."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!