Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Natal Midlands

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Natal Midlands

Rated 4.4 out of 5 based on 954 reviews.

Hilton, Natal Midlands

The Knoll Historic Guest Farm

"Pragtige plek, ons het nogal gesê mens sal daar kan aftreë."

Nottingham Road, Natal Midlands

Glen Ormond Guest House

"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."

Dargle, Natal Midlands

Ferndene Farm

"Dargle is such a vibrant area full of activities and places to visit."

Hilton, Natal Midlands

66 On Monzali

"Hilton is pragtig!"

Midlands Meander, Natal Midlands

Little Fields Country House

"So mooi en sal vir seker weer besoek!"

Howick, Natal Midlands

Zonnebloem

"We would love to visit again."

Howick, Natal Midlands

Nutmeg Guesthouse

"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"

Natal Midlands

Parker's Place

"Onbeskryflik mooi en naby geleë aan die toeristedorpies en waterval."

Howick, Natal Midlands

Nutmeg Guesthouse

"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."

Nottingham Road, Natal Midlands

Notts Cottage

"Sadly, the town is becoming like every other small town, dirty, run-down, full of alcohol-infused locals. Maybe a concerted effort should be made by local tourism bodies to address this issue."

Dargle, Natal Midlands

Riverstone Farm

"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."

Natal Midlands

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate

"Om dit te geniet sal mens vir ten minste 5 of 7 dae moet uitsit as jy vanaf Gauteng reis. Net onder die 5 uur se ry, bly langer om dit die moeite werd te maak. Gee jouself tyd om die omgewing the verken maar jy kan ook net afskakel. Seine is goed genoeg maar los die werk eerder. Dis redelik toeganklik en daar is oral moderne geriewe."

Midlands Meander, Natal Midlands

St Ives Lodge

"Daar is baie om te doen en sien, maar selfs as jy net 'n rustige plek soek om net af te pak werk dit."

Hilton, Natal Midlands

Hilton Castle

"Hilton beslis die beste, gaan maak 'n draai jy sal beslis dié een onthou."

Hilton, Natal Midlands

Kirkwood

"Pragtige woonbuurt - stil en boomryk."

Nottingham Road, Natal Midlands

Otters Den Self-catering Cottages

"Very clean, pristine and well kept. Friendly."

Hilton, Natal Midlands

Gateside Guesthouse

"Ons was daar vir die SA Atletiek gewees, maar ek dink daar is paar oulike plekkies om te besoek vir toeriste en ook baie lekker koffiewinkels en restaurante."

Hilton, Natal Midlands

Kirkwood

"Hilton is 'n pragtge klein dorpie en die omgewing is baie mooi. Die woonbuurt waar die verblyf geleë is, is baie stil en veilig."

Mooi River, Natal Midlands

Midlands Saddle and Trout Resort

"Ons het op 2 verskillende bane gaan golf speel en dit baie geniet. Die omgewing is ongelooflik mooi."

Balgowan, Natal Midlands

Sugarlands Cottage

"Baie mooi plek om te verken."

Hilton, Natal Midlands

Gateside Guesthouse

"Unfortunately, I do not know the area too well, so cannot really elaborate too much, but our stay was incredible, the shops we did go to were great and the people we dealt with were super friendly."

Midlands Meander, Natal Midlands

Lions River Country Cottages

"Die meeste plekke se personeel was vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n groot verskydenheid van interessante besoekpunte. Die omgewing is pragtig. Sommige paaie kort aandag."

Natal Midlands

Gartmore Guest Farm

"Opmerklik dat die area skoon voorkom en paaie in redelike toestand."

Balgowan, Natal Midlands

Mill Cottages

"I personally love the Drakensburg/Midlands area. Lots to do and see and awesome views of the mountains and the wildlife. Magical!"

Hilton, Natal Midlands

Hilton Castle

"Ek het my eie WiFi-versender saamgehad, en het dus nie van hul s'n gebruik nie. Maar WiFi was te alle tye beskikbaar."

Balgowan, Natal Midlands

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant

"Baie pragtige dorpie. Lekker gekuier by restaurante"

Balgowan, Natal Midlands

Blesberg Farm Cottages

"Hulle kan ook maar soos die res van Suid-Afrika aan hul paaie werk wat so vol slaggate is."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!