Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Nelson Mandela Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nelson Mandela Bay

Rated 4.4 out of 5 based on 726 reviews.

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

Brighton Mews Guest Suites

"Die eerste dag was baie winderig, maar die ander twee was meer uithoudbaar."

Humewood, Nelson Mandela Bay

Ahoy Boutique Guest House

"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."

Richmond Hill, Nelson Mandela Bay

GuestHouse on Irvine

"There is a nice coffee shop about 100 m from the guesthouse."

Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay

Annie's Selfcatering Accommodation

"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "

Lorraine, Nelson Mandela Bay

Bets-se-Plek

"Dalk bietjie ver van die toeristeplekke, maar vir ons was dit ideaal vir die besigheid wat ons moes doen. Baie naby aan groot winkelsentrums, maar ver genoeg vir lekker stilte."

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

Alcyone

"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

Brookes Hill Suites 250

"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "

Fernglen, Nelson Mandela Bay

Casa Bela

"Dis 'n pragtige, goed onderhoude, stil woonbuurt waarvan die ligging perfek by ons reisplan gepas het."

Cannonville, Nelson Mandela Bay

Little Sister's Accommodation

"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."

Cannonville, Nelson Mandela Bay

Little Sister's Accommodation

"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"

Newton Park, Nelson Mandela Bay

Umoya Cottages

"Daar is alles wat 'n mens nodig het binne 'n japtrap van Umoya af. Dis net jammer dit is laagwater. Na agt in die aand hoor jy net die honde, dis lekker stil."

Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay

Tamapa Lodge

"Cubata Restaurant se kos is heerlik! Winkels is gerieflik geleë en bied als wat nodig is. Die gebied is netjies en skoon en naby die hoofroetes geleë."

Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay

Bluewater Bay Inn

"Rustig en goed geleë. Heerlike en rustige strande."

Newton Park, Nelson Mandela Bay

Seventy9

"Veilig en goed geleë."

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

Algoa Guest House

"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."

Walmer, Nelson Mandela Bay

RElaxed City Living

"Goeie area met hoop winkels."

Framesby, Nelson Mandela Bay

Sparrows Nest

"Gemaklik met baie in- en uitgaanpunte. Daar is soveel winkelsentrums dat jy nie verveeld kan wees nie."

Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay

7 On Joycelyn

"Dis heerlik rustig, weg van die stad en die strande is heerlik!"

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

Bayside Guesthouse

"Understand is a quiet and safe place to visit."

Parsons Hill, Nelson Mandela Bay

Sunnyside Guesthouse

"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"

Clarendon Marine, Nelson Mandela Bay

Anchor's Rest

"Pragtige omgewing en kuslyn met die nodige besighede vir vakansiegangers. Naby genoeg aan Port Elizabeth vir die mense wat van inkopies hou en dalk 'n bietjie meer wil doen. Ons het ook 'n fantastiese daguitstappie na die Addo Olifantpark gehad."

Walmer, Nelson Mandela Bay

Close and Comfy

"Te naby aan vinnige groeiende lae koste behuising."

Clarendon Marine, Nelson Mandela Bay

Beach House in Beachview

"Nothing to complaint just make provision for load shedding to put lamps for people. But beautiful place."

Mill Park, Nelson Mandela Bay

Corner Cottages

"Central location to Greenacres and Walmer."

Summerstrand, Nelson Mandela Bay

At Home Lodge

"Small suburb, laid back, quiet, safe."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!