Verified Reviews of North Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in North Coast

Rated 4.45 out of 5 based on 748 reviews.
Gerhard V. - 21st May 2018
staying in Williard's Beach, North Coast
Netjiese skoon strand, mens moet net versigtig vir die rotse wees.
Jaco H. - 14th May 2018
staying in Williard's Beach, North Coast
Mooi en skoon.
Helene B. - 10th May 2018
staying in Thompson's Bay, North Coast
Dis 'n heerlike omgewing. Naby alles.
Antonet H. - 10th May 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan.
Kobus D. - 10th May 2018
staying in Meer-en-See, North Coast
Pragtige omgewing.
Zane E. - 10th May 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Oor langnaweek, baie besig, gewilde strande baie vol, vol mense, maar gaan na Capevidal toe. Winkels in hoofstraat baie duur maar daar's 'n plek Banana Box wat alles verkoop en sy pryse is goed, vriendelik veilig en aangenaam.
Juanita V. - 8th May 2018
staying in Meer-en-See, North Coast
Baie potensiaal.
Christo H. - 7th May 2018
staying in Ballito, North Coast
Baie lekker vakansiebestemming met al die geriewe binne bereik. Oulike eetplekkies oral in die omgewing.
Phumelele G. - 7th May 2018
staying in Shaka's Rock, North Coast
Nice place to visit.
Crystal V. - 3rd May 2018
staying in Williard's Beach, North Coast
Baie veilige swemstrand.
Gerda B. - 2nd May 2018
staying in Williard's Beach, North Coast
Parkering nie genoeg nie.
Hein D. - 2nd May 2018
staying in Sheffield Beach, North Coast
Too rocky, not great for swimming in the sea.
Justine D. - 2nd May 2018
staying in Tugela Mouth, North Coast
Rustig, geen hordes mense en skoon. Voel of jy op 'n eiland is.
Le-anne U. - 2nd May 2018
staying in Ballito, North Coast
Die lekkerste dorp en strand waar ons nog was sal beslis weer gaan.
Laurette F. - 2nd May 2018
staying in Kwadukuza, North Coast
Heerlike stil plek as jy nie van baie mense en bedrywighede hou nie. Die restaurant in Blythedale Beach het die heerlikste kos.
Telana V. - 2nd May 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Lieflike dorpie en area.
Phumzile N. - 2nd May 2018
staying in Meer-en-See, North Coast
Beautiful area. The vegetation is awesome!
Max S. - 1st May 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
It is just a super area to visit.
Sedrick S. - 1st May 2018
staying in Ballito, North Coast
It's a perfect place to let your hair down.
Gerrit V. - 30th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Cape Vidal is 'n moet gaan.
Dalene S. - 25th April 2018
staying in Sheffield Beach, North Coast
Pragtige strand, baie stil en veilig en privaat.
Jenny B. - 24th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Die dag self drive na Cape Vidal is 'n moet.
Jurgens D. - 24th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Besonders.
Willie J. - 22nd April 2018
staying in Ballito, North Coast
Heerlike vakansiebestemming.
Karen D. - 20th April 2018
staying in Zimbali, North Coast
5-ster destination.
Claudia W. - 20th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see.
Nicolene P. - 19th April 2018
staying in Meer-en-See, North Coast
Dis lekker naby die see en winkels.
Angelique G. - 18th April 2018
staying in Shaka's Rock, North Coast
Baie skoon en het veilig gevoel.
Adelene H. - 17th April 2018
staying in Sheffield Beach, North Coast
Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles.
John S. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life.
Theuns Charl D. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Ekt gedink Kaapstad of Kruger is cool. But this is a bucketlist number 1.
Bittie S. - 16th April 2018
staying in Mtunzini, North Coast
Vriendelike inwoners, skoon omgewing, pragtige natuurskoon.
Steve V. - 16th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
St. Lucia Estatuary self is fantasties, aangesien ek voorheen daar tuis was.
Frikkie O. - 13th April 2018
staying in Mtunzini, North Coast
Een van die mooiste dorpies in Suid Afrika.
Johannie K. - 13th April 2018
staying in Richards Bay, North Coast
Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan.
Marolene V. - 13th April 2018
staying in St Lucia Estuary, North Coast
Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam.
Anton C. - 12th April 2018
staying in Richards Bay, North Coast
Gaan vir die golwe. Niks anders.
Morne C. - 11th April 2018
staying in Ballito, North Coast
Love Ballito.
Carina P. - 11th April 2018
staying in Ballito, North Coast
Hou al vir jare vakansie in Ballito.
Lynette P. - 11th April 2018
staying in Ballito, North Coast
Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!