Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
"Daar is sommer 'n lekker klomp plekke waar jy kan kamp, kuier en ontspan! Ook nie te ver van die huis af nie."
"Ons sal vir seker weer by Basil's Boma gaan kuier. Dis 'n baie rustige plekkie met alles wat jy voor kon vra om te rus en nogsteeds gemaklik te bly. Die eienaars is baie vriendeluk en behulpsaam. Altyd bereid om te help en vir seker waarde vir geld."
"Hartbeespoort is 'n briljante bestemming en ek voel altyd baie bevoorreg om met my gesin daar te kan kom kuier."
"Netjiese dorp. Die strate was net baie donker in die aand met meeste van die straatligte uit."
"Mafikeng is one of the places that one can enjoy. It has nice pubs and restaurants full of peace vibes."
"Die plifante by Elephant Sanctuary was 'n onvergeetlike en lekker ervaring."
"Hartbeespoort was vir ons nog altyd vol opwinding en vreeslik baie om te doen in die omgewing."