Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

North West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West

Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.

Bojanala, North West

Dream Lodge

"Very close to Magaliesburg, good views of the Magaliesberg Mountain range. Walking paths could be improved so guests could actually hike in the area."

Zeerust, North West

Bly 'n Biekie

"Good for short overnight stays or weekend visits if you want to see game or love nature. It's a quite drive through town and happy it now has a Nandos."

Rustenburg, North West

Sugarbush Hill Country Cottages

"Is 'n mooi omliggende bergreeks met baie mooi natuurlewe."

Bojanala, North West

Dikhololo

"Great place, but the gravel road really needs attention."

Hartbeespoort, North West

Mia Hills Guest House

"Die aktiwiteite was naby mekaar en baie lekker."

Rustenburg, North West

Terra Casa

"Baie lekker atmosfeer."

Zeerust, North West

Bly 'n Biekie

"It's my hometown."

Hartbeespoort, North West

Cozy Kosmos

"Baie besieningswaardighede en 'n mooi area on net te ontspan."

Hartbeespoort, North West

Villa Paradiso Country Manor

"Lieflike plek, ek besoek dit gereeld. Naby geleë, maar die paaie kan gerus bietjie opgeknap word."

Hartbeespoort, North West

Villa Paradiso Country Manor

"Die kabelkar is 'n definitiewe moet! Baie verras gewees met die dag uit op hom, en die zoo is heel verbasend skoon."

Hartbeespoort, North West

Stay Harties Accommodation

"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."

Bojanala, North West

Esmarline Lodge

"Die paaie is in 'n absolute belaglike toestand. Baie mooi plekke in die omgewing, maar sal eerder mis as om die paaie te moet gebruik."

Vryburg, North West

Vryburg Conferencing

"Wees waaksaam, sluit deure van motor. "

Klerksdorp, North West

Mon-Ae' Guesthouse

"Netjiese dorp, vriendelike mense."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Die dorp self is ongelukkig armsalig. Maar die omliggende gebied is pragtig!"

Hartbeespoort, North West

Hartbeespoort Holiday Resort

"Hartbeespoort is 'n baie lekker omgewing met baie om te doen vir oud en jonk."

Hartbeespoort, North West

The Real Boathouse

"Lieflike plek, net die dam wat sleg lyk met al die besoedeling daarop."

Schweizer-Reneke, North West

Uurpan Safari Lodge

"Lodge naby dorpie geleë. Baie gerieflik."

Hartbeespoort, North West

Nag Apie

"Hou van die plek, lekker om net rustig te wees."

Hartbeespoort, North West

ThatchView

"Lekker geleë vir n vinnige wegbreek met baie om te doen en lekker eetplekke."

Hartbeespoort, North West

Oxwagon Lodge

"Dam by brug kort dringend 'n skoonmaak, dis 'n seeroog."

Mafikeng, North West

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."

Rustenburg, North West

Rustenburg Inn

"Rustenburg is the best place."

Vryburg, North West

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

"Die dorp is baie vuil en voel nie so veilig nie."

Hartbeespoort, North West

Kosmos Manor

"Daar is baie om te gaan verken in en om Hartebeespoortdam."

Hartbeespoort, North West

Harties Is Africa Safari Lodge

"Baie te doen vir naweek-uitstappies."

Orkney, North West

Rivier Rus

"Die dorp is vervalle. VIP Butchery het die heel lekkerste droëwors en biltong."

Page
Page 34 - Showing 991 to 1020
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!