Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
Between Zeerust/Gaborone, North West
Kareespruit Game Ranch and Guest House"For those who want to be off the beaten track."
"Baie klein dorpie, maar het die nodigste. Is mal oor die rustigheid en gasvryheid van die mense. Groot Marico het onder my vel ingekruip."
"It's a beautiful place. Close to nature. The big disappointment was lack of water and electricity."
"Dit is sekerlik 'n goeie oornagtuiste, maar nie noodwendig vir langer tye se vermaak nie."
Potchefstroom Central, North West
Dan-Li Oornag"Soos die res van Suid-Afrika, maar aan die agteruitgaan - Jammer."
Potchefstroom Central, North West
Adato Guest House"Ek is van die Kaap en sal definitief weer in September vir my studies se werkswinkel, by jul kom bly."
Potchefstroom Central, North West
Adato Guest House"Potchefstroom is 'n pragtige plekkie, baie agteruitgegaan t.o.v skoon strate en paaie."
Pilanesberg National Park, North West
The Kingdom Resort"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."
Potchefstroom Central, North West
Akkommodasie @ Remembrance"Eintlik was ons te kort daar om 'n ware weergawe van sentraal Potch te gee, maar die feit dat ons geen probleme gehad het nie maak dit 5 sterre."
"Ek kan ongelukkig nie regtig uitbrei oor Rustenburg as 'n toeristebestemming nie. Ons het basies net daar oorgeslaap vir 'n troue wat in die omgewing was. "
Potchefstroom Central, North West
Bauhenia Potchefstroom"Die sentrale deel van Potchefstroom is baie verwaarloos."