Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
"Die direkte area self het nie veel te bied nie, maar is regtig ideaal as jy wil wegbreek van die stad se gejaag!"
Potchefstroom Central, North West
Hill Manor"Really just a student town to be honest. We came to do business, so cant really say we did any touristy stuff. "
"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."
Potchefstroom Central, North West
De Tuiz Huis Guest House"Die area is nie vir ons veilig genoeg nie. Ons is baie veiligheidsbewus en sal ongelukkig vir die gastehuis eerder aan die ander kant van Potchefstroom woon."
"Ken die area. Voorstel dat hul behoort pensionarisse beter pryse aan te bied. "
"Paaie is baie verwaarloos. Rommel lê orals. Ek het in die dorp groot geword, dit was nie altyd so nie."
"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Ons het ontbyt by Upperdeck Restaurant gedoen, stalletjies daarna. Snake and Reptile Park vir die tweede keer besoek en van daar af na Chameleon Brewhouse. "
"Ek sou daarvan gehou het as hulle ons vroeër gesê het dat die onderdak se warm water swembad toe is en nie nadat ek alles betaal het nie."
"Best place for a quick getaway in Jhb. Very beautiful hidden haven but upcoming construction is now destroying its beauty. Totally different from 10 years ago. Some good and needed others spoiling this beautiful site."
"Next to the dam. Walking distance. Close to cable car and snake and animal park as well as restaurants."
"Ook al was daar min tyd om die dorp en omgewing te verken het dit 'n rustige, landelike en gesellige atmosfeer gegee. Heelwat winkels met goeie verskeidenheid vars produkte. 'n Wildtuin naby. Die roete tussen Potchefstroom en Klerksdorp is pragtig."