Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
Pilanesberg National Park, North West
The Kingdom Resort"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."
"Unbelievably tranquil, honest people and well worth eco-holiday. "
"'n Dorp waar die gemeenskap probeer om 'n verskil te maak. Lekker om te hoor. Moenie begraafplaas toe ry nie. Daar's 'n reuse-vullishoop wat die pad versper. Wat die begrafnisstoete doen, weet nugter."
Pilanesberg National Park, North West
Tented Adventures Pilanesberg"Het 4 van die Groot 5 op ons eerste wildrit gesien."
"Stilfontein is 'n klein stil dorpie, soos die naam ook sê. Baie vriendelike mense, maar niks regtig om te doen nie. Perfek vir 'n stil wegbreek van die besige lewe - net om bietjie rustig op te staan en asem te haal."
"Not much excitement, but a few nice places to visit. The fact that the dam is not really fully accessible anymore due to the Jacinta invasion dampens the spirit if you were looking forward to water-sports etc. but nice and quiet and scenery galore."
Potchefstroom Central, North West
Jakkalsdraai Guest House"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."
"Die dorp is soos baie ander dorpies in die Noord-Kaap/ Noord-Wes: baie vuil. Alhoewel daar plekke in die dorp is wat mens graag wil sien of die dorp verken doen mens dit eerder nie."
"Rustige, stil woonbuurt 'n hele entjie vanaf die sakesentrum van die dorp en restaurante af, maar ook naby vulstasies en winkelsentrums vir noodsaaklike aankope."
"Not bad, just that we got lost because some street name boards were not visible enough."
Potchefstroom Central, North West
Akkommodasie @ Remembrance"Ons beveel Sentraal Potchefstroom aan vir verblyf as daar enige iets in Potch gebeur of vir 'n stil kuier."
Potchefstroom Central, North West
Acorn Lodge and Skydeck"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."